LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Thomas2012-10-16"Vir dié van ons wat ’n toekoms in Suid-Afrika sien en ons vryheid, soos in die grondwet beskryf, opeis terwyl ons vrywillig rondom die Afrikaanse taal verenig, het die tyd dalk aangebreek om ons verknogtheid aan die Afrikanerdom te heroorweeg."
Jan Rap2012-10-16"Dit is onverbloemde haat en wraak omdat, volgens die oortreders, dit ’n uitgemaakte saak is dat hulle deur blankes vir bykans 400 jaar al uitgebuit en onderdruk is."
Henry Cloete, Andries Vrey2012-10-15"Ek kan dit onomwonde stel dat daar tans geen sprake daarvan is dat die fees na Pretoria, of enige ander plek, verskuif gaan word nie."
Pieter Redelinghuys2012-10-15"10 punte vir wit persone wie se ouers afstam uit Holland, Frankryk en Duitsland, en hierdie lande tydens die sewentiende eeu verlaat het."
Hans Richardt2012-10-15"Nou, as Jesus nooit in ’n heteroseksuele verhouding in evangelies was nie, waar kry Paulus hierdie vandaan, as ongetroude man wat sy liefde aan sy bediende verklaar?"
Hans Richardt2012-10-15"Tog moet ek as 'polities wit' geklassifiseerde man in 2012 SA, die wrewel van hierdie onderdrukte vroue in die werkplek dra en voel."
Jan Rap2012-10-15"Die feit dat Bloemfontein en Pretoria deur die Britte en hulle geallieerdes oorgeneem was het nie beteken die oorlog was verby nie, nog lank nie, soos jy uit die geskiedenis kan sien."
Helize van Vuuren2012-10-15"Die idee van rotskuns as "dream writing" is nie nuut nie. Johan van Wyk het al in 1994 in die eerste uitgawe van Alternation hieroor geskryf ..."