Karoo-projek: idee

  • 0

Neem is 'n boom wat in uiterstes kan groei. Dit het 'n kalsiummyn-effek op suur water en grond. Maw dit maak dit meer alkalies. Daar is die Edwards Plateu-boom. Kombineer dit met ander plante en dit kan omstandighede self in soutpan-tipe grond verbeter. Alle 'indringer'-bome is nie negatief nie. Ek weet uit ondervinding dat jy nie net 'n inheemse boom enige plek kan plant nie en dis blatante blêddie oorvereenvoudiging in 'n obsessie verbale 'groen oorlog' van 'n standpunt.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top