Jan Rap, Neem-plantasies in Karoo?

  • 0

Die Neem-boom het soveel voordele, dat enige projek in bv die Karoo met so 'n eksperiment die moeite werd kan wees. Die primêre, sekondêre en tersiêre verwerking kan 'n lewensvatbare industrie en ook volhoubare groen industrie skep met wetenskaplike verrykende gevolge vir die groot Karoo. Daar is ook 'n tipe 'olifant gras' uit Indië wat in 'n industrie omskep kan word en as 'n 'vleiland' vir gryswater-suiwering geplant kan word. Kontak Magaret Roberts om gras te kry. Ek het met my hippie uitkyk vir 2de lewe in Karoo, al wyd gelees.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top