Wat help dit, om nou te erken dat hy die probleme begin het, waarmee Zuma nou sit? Ek hoop nie dat hy planne het om weer te kom 'lei' sodat ons moet 'ly' na die tyd nie. Dalk was dit sy Afrika-xenofobia/renaissance wat die sneeubal-effek begin het? Hy was in elk geval 71/2 jaar van sy termyn in buiteland, besig om in te meng êrens anders. Dikwels groei 'n korrupsie-monster buite beheer, as jy nie meer daar is om dit dag-en-nag te beheer nie.
Hans Richardt

