Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Vir Thys Human (Pta) en Thomas
2012-10-04 "Dat daar natuurlike seleksie is betwyfel ek vir geen oomblik nie, maar natuurlike seleksie is deel van 'n tot nou toe nog onvolledige teorie (of model dan)."Aardgas by rioolplase?
2012-10-04 "As die grondwater, wat dikwels hoë vlakke arseen bevat, heeltemal besoedel is, dan is dit verby met helfte van land. Gaan ons mekaar dan eet?"Alles en almal dra bagasie: Donnay Torr gesels oor die ATKV, Clover Aardklop en Afrikaans
2012-10-04 Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.2012 Pendorings Foto's: 'n Gala-aand van wenners
2012-10-04 Die 2012 Pendorings is by 'n glansgeleentheid in KIKS aangebied. Vanjaar is altesaam 21 goue en 22 silwer Pendoring-trofees toegeken.Invitation: The Second Karoo Development Conference
2012-10-04 The Second Karoo Development Conference will take place from 14 to 17 October 2012 in Beaufort West."Een, twee, drie, blok myself!"
2012-10-04 Skilder met Woorde III is ’n multi-sintuiglike kunservaring wat musiek, poësie en visuele kuns in een meevoerende uitstalling kombineer.MK is ... die naam van ’n Prestige Pendoring
2012-10-04 "... dit (was) belangrik om steeds spesifiek die Afrikaanse jeug te oortuig dat MK net so cool is soos al die internasionale kanale waarmee ons kompeteer en dat Afrikaans ’n taal is waarin jy steeds kan rock." Ogilvy Johannesburg en MK gesels oor hul groot toekenning.ATKV-Tienertoneel by Clover Aardklop 2012: Foto’s
2012-10-04 Die ATKV-Tienertoneel lewer vanjaar heerlike produksies by Aardklop op. Hier is 'n paar foto’s.nuwe metafore
2012-10-03 al’s “Duiwelspiek”-getriekdes amper onherstelbaar g’toor,al soek oorloglustiges, taks om taks, met mekaar skoor,
Uwe Genade, ’T Lê onge-‘frack’, Karoo-vlak-agtig Wyd
Jan Rap se raaisels
2012-10-03 "Ek dink 'n moontlike hulpmiddel sal wees as ons die jong Afrikaanse manne en vroue wat omgee, kan kry om sterk aan te teel dat ons nie verder terugsak in getalle nie."Die essensie van die evolusieteorie
2012-10-03 "Om die waarheid te sê weerspreek fossielfondse en genetiese navorsing die kreasionistiese model en berus hulle aansprake uitsluitlik op geloof."Ouers is medeverantwoordelik vir die bekamping van afknouery
2012-10-03 Corene de Wet reageer op Estelle Roodt en Awie Greeff se LitNet Akademies-artikel "Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed".Op die lang pad na vryheid
2012-10-03 Wat is die rol en belang van ’n kunstenaar se vryheid wanneer dit by kreatiewe uitbeelding kom?Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys
2012-10-03 "Die Hertzogprys, eens so verdelend, het gesorg vir een van die groot versoeningsoomblikke van ons land."oorlogsgedrewe
2012-10-02 Mens inne absoluut ondenkbaar-bedenklik soort swarigheid,in staat van permanent’ paranoia, struktureel onsekerheid,
neem Krisis ongelooflik gewetenloos oorlogsdimensie aan
'pussy riot in moscow court'?
2012-10-02 Waar is die dae toe ons verplig was om ons sente op die kerk se paadjie te pak, vir sendingwerk agter 'ystergordyn'?Bekeer van diskriminasie?
2012-10-02 En ek dog daar is geen diskriminasie in die 'Jesus model' of in dié hiernamaals nie?Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie
2012-10-02 "En hoekom pleeg bye selfmoord wanneer hulle hul eiendom verdedig? Ander goed gaan ook dood in gevegte maar hulle sneuwel, niks se gekamikazi-ery nie."Wie het gelieg, die slang of God?
2012-10-02 "Satan het darem ten minste een goeie punt, hy lieg nie soos God vir mense nie."Jena, ja-nee
2012-10-01 Millennium Drie papsak’razzo twitter, twiet, twoedeldoe,min gepla met mede-Mens, Naaste, se oorlogstres, pyn;
’s daai tyd van neutraliteit, Self-uit-debatforum uithaal,
verwysing na Afrikaans, moedertaal, as dié vannie “Boer”,
getuig van vreesagtigheid vir waarheid, ontbloot van skyn,
allie pseudo-toertjies waarmee Sapiens Self so besig hou
