Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Lafras Verwey: Deur die wêreld getreiter
2012-10-04 "Jy hóór nie net Lafras se stryd teen die 'grootkoppe' en die samelewing nie, jy sién dit. Jy erváár dit. Jy sien sy soeke na iets beter, sy pyn en lyding. Dit is wat teater vir my wonderlik maak." Carel Nel gesels oor sy hoofrol as Lafras Verwey.Ai Trienie ... liefdesverhouding?
2012-10-04 Ek dink ek sal vir die 1ste vrouepous in Rome wag. Dan is die 'koning' mos op die troon?Jesus van die evangelies buite-egtelik
2012-10-04 In Mattheus 1 staan duidelik dat Jesus 'n buite-egtelike kind van die 'heilige gees' was en Josef was die bliksem in.Kerke praat OM enige Bybelvraag
2012-10-04 Die kerke en hul aanhangers gee nooit reguit antwoord, maw reg of verkeerd, oor Bybelvrae nie.Kreatiwiteit
2012-10-04 Millennium Drie Krisis, óp Mens, Liewe Vader,ontkenningsonkundigheid kom bloots nader,
niemand deel Mens mee, van deelsaamheid
Lonmin ondersoek 'baie onpersoonlik'?
2012-10-04 Lila Magnus het 5 minute aan die 'onpersoonlike' ondersoek van 'presidensiële kommissie' op RSG spandeer.Vir Thys Human (Pta) en Thomas
2012-10-04 "Dat daar natuurlike seleksie is betwyfel ek vir geen oomblik nie, maar natuurlike seleksie is deel van 'n tot nou toe nog onvolledige teorie (of model dan)."Aardgas by rioolplase?
2012-10-04 "As die grondwater, wat dikwels hoë vlakke arseen bevat, heeltemal besoedel is, dan is dit verby met helfte van land. Gaan ons mekaar dan eet?"Alles en almal dra bagasie: Donnay Torr gesels oor die ATKV, Clover Aardklop en Afrikaans
2012-10-04 Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.2012 Pendorings Foto's: 'n Gala-aand van wenners
2012-10-04 Die 2012 Pendorings is by 'n glansgeleentheid in KIKS aangebied. Vanjaar is altesaam 21 goue en 22 silwer Pendoring-trofees toegeken.Invitation: The Second Karoo Development Conference
2012-10-04 The Second Karoo Development Conference will take place from 14 to 17 October 2012 in Beaufort West."Een, twee, drie, blok myself!"
2012-10-04 Skilder met Woorde III is ’n multi-sintuiglike kunservaring wat musiek, poësie en visuele kuns in een meevoerende uitstalling kombineer.MK is ... die naam van ’n Prestige Pendoring
2012-10-04 "... dit (was) belangrik om steeds spesifiek die Afrikaanse jeug te oortuig dat MK net so cool is soos al die internasionale kanale waarmee ons kompeteer en dat Afrikaans ’n taal is waarin jy steeds kan rock." Ogilvy Johannesburg en MK gesels oor hul groot toekenning.ATKV-Tienertoneel by Clover Aardklop 2012: Foto’s
2012-10-04 Die ATKV-Tienertoneel lewer vanjaar heerlike produksies by Aardklop op. Hier is 'n paar foto’s.nuwe metafore
2012-10-03 al’s “Duiwelspiek”-getriekdes amper onherstelbaar g’toor,al soek oorloglustiges, taks om taks, met mekaar skoor,
Uwe Genade, ’T Lê onge-‘frack’, Karoo-vlak-agtig Wyd
