Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Ondermyning van Afrikaans deur radio- en televisiestasie

Jan Rap 2012-09-25 "Kort-kort sê ’n omroeper/omroepster ook dat hy/sy nou nie weet wat die Afrikaanse woord vir die Engelse woord is nie en dan gebruik hulle die Engelse woord."

Bagani

Boer in Beton 2012-09-25 "Daar is tente waarin die vlugtelinge woon en tente waain blikkieskos is."

Ope brief aan die Instituut van Godsdienspraktisyns ...

Jan Rap 2012-09-25 "Dink aan die kindertjies wat maatjies moes agterlaat en nou moet aanpas in ’n wildvreemde land."

Saamstaan

Jan Rap 2012-09-25 "Die gevolg van hierdie slapgathouding is dat Afrikaans kwyn."

“isiBhulu” (al) bykans moer toe

Jacobus Faasen 2012-09-25 "struktuurgeweld selfs in taal-arena,
op pleknaamkomiteevergadering ..."

Skryfgids: Verkeerde afskeid

Monica Smit 2012-09-25 "Die begrafplaas se naambord flits verby. Dankie tog! ’n Vaal en klipperige begrafplaaspaadjie begroet my."

Mr Cat & The Jackal: 'I remember the first time people started taking off their shoes ...'

Henry Cloete, Gertjie Besselsen 2012-09-25 "We try to keep it fresh. Not make the same video twice. We had the idea for a performance video, so building on the concept came quite naturally."

SBA Voorsittersrede September 2012: Maak drome werklikheid

Dirk Brand 2012-09-21 Dr DJ Brand, Voorsitter van die SBA, het sy Voorsittersrede by die SBA se jaarvergadering op 14 September 2012 gelewer.

SBA word ’n groot krag in die Afrikaanse kultuurlandskap

2012-09-21 Rede gelewer deur Hein Willemse, Vrydagaand 14 September 2012 – tydens die viering van die twintigste bestaansjaar van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, Zevenwacht, Kuilsrivier.

Gesinne 'bemagtig'?

Hans Richardt 2012-09-21 "Ek is darem met my kat ’n 'gesin' volgens die 'groenskrif' wat eintlik dié politieke skrif aan die muur is oor tradisionele gesinne in SA."

Wetgewing in 3de wêreld-land?

Hans Richardt 2012-09-21 "Tog het SA arbeidswetgewing dit ’n baie onaantreklike land gemaak vir direkte buitelandse belegging."

Drakoniese wetgewing in SA?

Hans Richardt 2012-09-21 "Die advent van kommunisme in SA kom onder die dekmantel van 'vrouebemagtiging' ..."

Oor God, Sy wil en 'geprogrammeerdes'

Kobus de Klerk 2012-09-21 "Dus, God se ‘geprogrammeerdes’ is nou volkome toegerus om regte keuses te maak en uit te oefen en HY maak seker dat hulle ingelig is en ingelig bly ..."

Boikot maar ...

Maya 2012-09-21 "Die tannies wat nog steeds daar instap word skeef uitgekyk en rekeninge word ook stadiger betaal."

pikgitstikdonkerblou blues

Jacobus Faasen 2012-09-21 "ná soveel dae, weke, mane, jare, dan eers v’rdwyn,
Mens daarná, regtig nooit ooit weer, bluesloos, rus ..."

(Aarde-)oorlog (III)

Jacobus Faasen 2012-09-20 "word nou, van kernwapens so groot gewag g’maak,
konvensionele wapens, fancy, uit verte uit sekuur ..."

Die agnostiese fata morgana oor God en zeus

Kobus de Klerk 2012-09-20 "Soms kom die onderdrukte, verskuilde besef van God se werklikheid by hulle uit wanneer mens met hulle praat oor die dinge – soos nou weer met Chris."

Die hoof van die huis

Heiden 2012-09-20 "In sekere gemeenskappe, veral weens godsdienstige beskouinge, was die man egter amper soos ’n tiran wat die vrou en kinders 'onderdruk' het."

Om te boikot of te not

Reusedwerg 2012-09-20 "My persoonlike ervaring van Woolies is dat ek hulle in der dag des lewens nooit wil boikot nie."

Nancy Mitford se verlore liefde

Johannes Comestor 2012-09-20 "Sy het ook sterk anti-Amerikaanse gevoelens gekoester toe Wes-Europa in die Tweede Wêreldoorlog aanvanklik aan sy eie lot oorgelaat is."
Top