Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die vrye wil herbesoek

Kobus de Klerk 2012-09-27 "Dus, die mensekind se vrye keuse is sy eie besluit ooreenkomstig sy vrye wil, maar nie sy reg, nie."

Parallelle in politiek?

Hans Richardt 2012-09-27 "Die huidige SA arbeidswetgewing is geskoei op die Duitse model, akademies, as iemand probeer sê ek is van merk af."

Alternatiewe teen 'nasionalisering'?

Hans Richardt 2012-09-27 "Dis tog so oud soos die industriële revolusie en was al dikwels gebruik met sukses."

Waaroor Wiskunde-onderwysers kan glimlag: Die SBA se gratis kongres

Marise Oberholzer, Naomi Meyer 2012-09-27 Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bied in Oktober 'n gratis Wiskundekongres in Oudtshoorn aan. Naomi Meyer het vir Marise Oberholzer, Projekbestuurder: SBA Wiskundekongres, hieroor uitgevra.

Dankie Jan

Boer in Beton 2012-09-27 "Dit is net altyd nie so maklik nie, maar ek probeer."

boemerang van manga

Jacobus Faasen 2012-09-27 "Planeet Aarde, Univers, Heelal, als wat Mens erf,
Skepper Slaan 8, Khangela wie sabela Sý Langa ..."

kykNET wat is alles by Clover Aardklop 2012

Nico Nel, Naomi Meyer 2012-09-27 Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom. Naomi Meyer vra Nico Nel, kykNET, MK & Koowee se Waarnemende Bemarkings- & Publisiteitsbestuurder, waar kykNET nog betrokke is by vanjaar se Aardklop, sodat feesgangers hul bywoningsgeleenthede kan beplan.

sjêma ‘sjibbolêt’

Jacobus Faasen 2012-09-26 "post-Besinning, post-Self-destruktiwiteitstyd, -apartheid,
post-Gewete-herwinning, o Jena, Paradys-op-Aarde-tyd ..."

Fotoblad: Betoging teen breking in Kaapstad

Maryke Howard 2012-09-26 "Die groot volumes water wat nodig is vir die proses sal ook al die waterbronne vergiftig en dalk later heeltemal laat opdroog."

It is rich ...

Naas Viljoen 2012-09-25 "Hoekom kom die klagtes teen JuJu se openbaar bekende misdrywe nou eers tot die punt van vervolging?"

Hierdie boikot-hamer moer hard!

Raed-na-Gael 2012-09-25 "Hoekom kan ons nie die Karoo red deur die fracking Hollandse Shell te boikot nie?"

Vrye wil

Angus 2012-09-25 "'Sulke vermetelheid, en dan hou jy jou nogal domastrant ook,'" raas God.

26 September: In die hofsaal het dit niks met apartheid te doen gehad nie

Gustaf Pienaar 2012-09-25 "Die landdros se bevel sou net aangeval kon word as dit sou neerkom op ’n ongelyke behandeling van mnr Pitje – en dit, het die Appèlhof beslis, was nie die geval nie."

Alweer 'jammersê-vossie' in wingerd?

Hans Richardt 2012-09-25 "So, Pierre de Vos, wie moet regtig jammer sê?"

'Feeste' in land?

Hans Richardt 2012-09-25 "Dit is nou definitief ’n geestesafwyking onder akademici, wat voel 'wit' moet 'jammer sê' oor die verlede ..."

'Born free's' is nou jong volwassenes

Hans Richardt 2012-09-25 "Dis vir my interessant dat wit manlike akademici hierdie dringende konstante behoefte het, om vir 'polities swart' jammer te sê ..."

"Jammersê" 'n onwerkbare idioom?

Hans Richardt 2012-09-25 "Dieselfde geld vir 'jammer sê' wat akademici predik in media."

LitNet Akademies: Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar oor sy waarderende artikel oor Emme-Lancia Faro

Jannie Pretorius 2012-09-25 Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar op sy LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".

Comestor as model vir bevryding van agnostisisme

Kobus de Klerk 2012-09-25 "Maar tog is die agnostikus se vermoë om vry en ongebonde te glo, welke hom by die Godheid sal uitbring, egter erg belemmer ..."

Die evolusie-teorie weereens bevestig

Thomas 2012-09-25 "Die onderbou van hierdie navorsing is natuurlik die evolusie-teorie wat die raamwerk verskaf waardeur die ontwikkeling van alle lewe hier op aarde verklaar word ..."
Top