LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Naomi Bruwer2012-09-20Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag 14 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys.
Rianne van Vuuren2012-09-20"Gaan die gemeenskaplike-oogmerk-moordklag en die U-draai (nadat dit uit verskeie oorde veroordeel is) in die toekoms beskou word as rigtinggewend vir Suid-Afrika of nie?"
Yvonne Jooste2012-09-20Yvonne Jooste lewer kommentaar op Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos se LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear".
Loammi Wolf2012-09-20Loammi Wolf reageer op die LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" deur Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos.
DS de Villiers2012-09-20"Snyman (Strafreg, 2006:263-4) hou voor dat 'die kern van hierdie leerstuk is dat indien twee of meer mense ’n gemeenskaplike oogmerk het om ’n misdaad te pleeg en gesamentlik optree ter uitvoering van hierdie oogmerk, die handeling van elkeen van hulle ter uitvoering van die gemeenskaplike oogmerk die ander toegereken word'."
2012-09-20Wat is die impak van Marikana op die land se toekoms? Is die moordklag wat teen medemynwerkers gelê is toe die polisie op hul losgebrand het, nie buitensporig en verregaande nie? Wat sê die arbeidsreg van 'n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking wat op gunstige loonverhogings uitgeloop het? Kenners gee hul mening.
Maria du Toit, Naomi Meyer2012-09-19Dis nie net die land se Olimpiese swemmers wat langasems is nie. Naomi Meyer gesels met 'n klarinetspeler wat die tegniek van "circular breathing" verfyn het en wie se klarinetspel mens se asem wegslaan.
Kabous Meiring, Naomi Meyer2012-09-19"Ons is reg langs die feesterrein. Deesdae kan mens lekker koffie of lewer en netvet op die Bult koop en dan kom luister na 'n gesprek in die ATKV Boeke-oase."