Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Woolworths-herrie steek Afrikaner in skande
2012-09-11 "As vakbond behoort Solidariteit sekerlik Suid Afrika se wette te ken? Mense het dus eintlik net hulle tyd gemors om trollies vol te pak en te gaan parkeer by kasregisters net om dan weg te loop."oombliklik
2012-09-11 "Oubaas, Ounooi, moet wag, kind kans gee,eie vryheid, vir t’n minste ’n oomblik te vier ..."
Net die twee van ons ...
2012-09-10 "Selfs Henry Oosthuizen met sy deur die een oog kyk na die werklikheid en die byna vergete Aletta (Dr KdK se berugte Alie) is in die prentjie ..."Prof Jansen se brief in Beeld
2012-09-10 "Hý wat Jansen is voel gebelgd oor daar Afrikaners is wat ’n Christelike Afrikaanse universiteit in ’n vrye (hopelik) land wil stig; dit sou nou gevaarlik wees, kan jy nou meer."Who is African and who is not
2012-09-10 "Diegene wat kleurblind wil wees, bly naïef. Ras is onvermydelik ’n realiteit van die lewe en kan nie weggewens word nie."Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1930-1939, deel 1
2012-09-10 "Entoesiastiese lesers van Harold se geskrifte sou die oorspronlike uitgawe verkies en hulle leesavontuur dan met die tweede uitgawe aanvul."Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1930-1939, deel 2
2012-09-10 "Die soort elitisme wat Harold aangehang het, was nie aan afkoms te danke nie, maar is deur eie inspanning verwerf en daarom het dit sekerlik verdienste."Fossiele praat duidelik en sonder simboliek
2012-09-10 "Vir jou is die wetenskap van die Bybel waar en korrek en hoef dit nie bewys te word nie. Jy wil dit sommer as maatstaf laat dien vir nagevorste wetenskap."frokkeling
2012-09-10 "Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens,Mens, selfsugtigheidstyd beslis verstreke ..."
