Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Manuscripta 2012 – nuwe publikasies in Nederland
2012-09-07 "Die afgelope Saterdag en Sondag, op 1 en 2 September, was dit die sesde aflewering van Manuscripta op die Westergasfabriek se terrein in Amsterdam."By Neville Alexander se 75ste verjaardag
2012-09-07 Neville Alexander het verlede jaar 75 geword. Gerrit Brand deel sy gedagtes by hierdie geleentheid noudat Alexander oorlede is.Veeltalige huldeblyk aan Neville Alexander
2012-09-07 "Die XhosAfrika-netwerk steier nog steeds van skok oor die nuus van die afsterwe van prof Neville Alexander, internasionaal gerekende opvoedkundige, taalsosioloog, taalregte-aktivis, en vertroude kollega, mentor en vriend."SA lifts moratorium on fracking
2012-09-07 "Now comes the time when people should show their strength together."Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: Om iemand in die donker te lei
2012-09-06 "Tot ek die handjie teen my bors vasdruk en soen,soen, soen. Maar net ek kon dit doen, want ek het hom vir my gevat. Dit is die hand wat my getug het toe ek klein was."Die liefde vir wysheid
2012-09-06 "Wysbegeerte/filosofie beteken letterlik nie liefde vir kennis nie, maar liefde vir wysheid."Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: ‘n Gids om oorlewing
2012-09-06 "Meteens spoel alles met ’n helder skokgolf oor haar. Sy het alleen in die hut wakker geword en na buite gegaan om te gaan kyk of sy Dawid sien."Geloofsbriewe (the true confessions of a reluctant Afrikaner)
2012-09-06 "En as Snyman dan die kollektiewe geheue verwoord van die head side van die munt, wonder ek of ek nie my storie, die tail side, ook kan vertel nie?" Clinton du Plessis deel sy narratief.Who is African and who is not?
2012-09-06 "Well, I am an African and owe it not to my blackness, brownness or whiteness, but to my Khoisan, Malabar slave, Xhosa, Dutch, French, German and Scottish forefathers who embraced this continent with their hearts and souls, who made it their home and who developed this country."Die dag toe Willemien die tekskompetisie gewen het
2012-09-06 "Drama is my eerste liefde (ek het lank, lank gelede drama geswot op Stellenbosch), en toe ek in die vroegwinter vanjaar hoor van die KKNK se teksprys, het ek gewéét hier is my kans."Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf
2012-09-05 "Ja, fossiele is skaars, so skaars soos die spreekwoordelike hoendertande, in elk geval skaarser as diamante, maar meer as goud werd. Wanneer het die eerste “mense” gelewe? Dit vertel die skaars fossiele ons."Ou oompie
2012-09-05 "Ek het hom maar as die eksentrieke oom in die polisie leer ken. Radiobeheer in Hillbrow toe Hillbrow nog Hillbrow was ..."Vir Thomas en Malach HaMavet
2012-09-05 "Hierdie kán dus nie ’n demokrasie wees nie, anders was die regering al lankal uitgestem."slat dodie skinnervure
2012-09-05 "apartheidsmentaliteit veel meer verfyn, as toentertyd,van Begin af, is Mens gewikkel in een of anner stryd ..."
