LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Etienne Viviers2012-08-28"Een van die kernidees agter punk is om genoeg van ’n lawaai te maak dat inbreuk gemaak word op die alledaagse manier waarop mense die wêreld rondom hulle ervaar in terme van klank."
2012-08-28"Ons kon vir ure gesels, en die lesse wat ek by hom geleer het, het my in staat gestel om hom later as voorsitter van die Wes-Kaapse Taalkomitee op te volg terwyl hy ook gereeld advies gegee het oor hoe om kernvraagstukke binne die ATR te hanteer." Michael le Cordeur skryf oor wyle Neville Alexander.
Theodorus du Plessis2012-08-27"Die oomblik van ontmoeting tydens ’n teepouse was kortstondig, maar byna oorweldigend. Teen daardie stadium was ek wel deeglik onder die indruk van die statuur van hierdie nuwe taalman."