Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Nuwe FAK-sangbundel 'so akkommoderend as moontlik'

Henry Cloete, Danie Langner 2012-08-20 "Daar moet in gedagte gehou word dat die sangbundel ‘n deursnit bied van Afrikaanse musiek en dat nie alle Afrikaanse liedjies of groepe of sangers se liedjies opgeneem kan word nie."

onmin by Lonmin

Jacobus Faasen 2012-08-20 onmin by Lonmin

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

Kobus de Klerk 2012-08-20 Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

Rietha Zondagh 2012-08-20 My seuns is hulle eie mense, ek voel gekoester deur die spul mans in my huis. Wat bedoel jy met dit gebeur met alle seuns?

Sharpeville en Marikana; geweld en demokrasie

Johannes Comestor 2012-08-20 "In die vorige eeu het die vorige Suid-Afrikaanse regering in sy propaganda telkens beweer dat geweld, insluitende terrorisme, dus misdaad, nie lonend is nie. Sedertdien het dit duidelik geword dat daar seker niks lonender as sodanige geweld is nie."

Janet van Eeden discusses A Shot at the Big Time

Henry Cloete, Janet van Eeden 2012-08-20 "This film is based on the life of my brother but it’s had to move into the realms of fiction, for obvious reasons. I don’t know the exact details of who he met in the army and how they reduced him to the point of stealing a rifle and going AWOL during his basic training."

Rykdom

Hennie Fritz 2012-08-17 "Deur lyding en verlies, kry ons dikwels die moed om te ontdek wie ons is, eerder as om die onvermydelike uit te stel of in vrees weg te kruip."

Die dood van ’n goeie man

Johannes Comestor 2012-08-17 "Hy was reeds getroud en was besig om sy huis, waarin hy die res van sy aktiewe lewe sou woon, tot in die fynste besonderhede te beplan."

Louis Botha standbeeld

André Alkema 2012-08-17 "Buitelanders wat die Voortrekkermonument besoek is in ekstase oor die monument en wat dit simboliseer."

Afknouery

Rietha Zondagh 2012-08-17 "Ek haat ’n afknouer met my hele hart – of hy nou 5 of 25 is. Ek wil hom uit die gemeenskap hê."

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

Chris Barnard 2012-08-16 Na aanleiding van Die Wonderwerker wat spoedig landwyd vertoon, deel Chris Barnard hier ’n lewensoorsig van Eugène Marais.

kennisdestruksie

Jacobus Faasen 2012-08-16 "Mens maggie meer doekies roteer, slimstories opdis, plek sal gemaak moet word, vir rotasie van rotasionis ..."

Die sabbatdag

Jaco 2012-08-16 ""Die sewende dag Sabbat, dws. Saterdag, is deur Christene (nie God nie) na die eerste dag, Sondag, oorgeskuif."

Goeie vraag, Jan Rap

JvNk 2012-08-16 "Vir my was Jan Rap se onvoorwaardelike veroordeling van die moord ook ’n gevoel waarmee ek dit roerend eens is."

Kom vier Taaldag saam met NALN hierdie naweek

Otto Liebenberg 2012-08-16 In aansluiting by die viering van Taaldag, 14 Augustus, vind daar eerskomende Saterdag, 18 Augustus 2012, twee geleenthede by NALN plaas.

Resensie van resensieresensent se resensie van 'n resensie

Jan Rap 2012-08-16 "Hoe weet Crito en Wilhelm die bruin Afrikaners is afwesig? In wiskunde, byvoorbeeld, as jy van ’n versameling praat is dit sinneloos om te vra of ’n gedeelte van die versameling deel is van die versameling."

At wits’ end

Adriaan Coetzee 2012-08-16 "Nowadays I’m so peaceful I can’t even get going at the yield sign. Cycling seems to be the new religion. These health conscious peddlers litter the roads on Sunday."

Waar kinders hoenders, honde en katte in die strate vir vermaak verjaag

Jason Lloyd 2012-08-15 "In die Nelson Mandelabaai-metropool (NMBM) se mees berugte arm en geweldgeteisterde woonbuurt, Helenvale – in die Baai se noordelike gebiede – is ek onlangs met die hartseer verhaal van kroniese armoede en van ’n steeds agteruitgaande en stukkend gemeenskap gekonfronteer."

13 Augustus: Hoekom Douglas se kerk hierdie week op die map is

Gustaf Pienaar 2012-08-15 ’n Gemeentelid se testament het hierdie kerk onnodig baie geld gekos.

Let the people have chicken and beer!

Marius F Ackermann 2012-08-15 "Daar het glo vir geruime tyd ’n sterk bierreuk bo die ongelukstoneel gehang. Die enigste mense wat voordeel uit die situasie getrek het, was ’n aantal locals wat glo bokse en bokse bier en bevrore hoender weggedra het. For free. Vrugte van die ANC-bewind." Marius Ackermann skryf oor Suid-Afrika as Teater van die Absurde.
Top