Opgedra aan Neville Alexander

  • 0

(Met apologie aan die digter Jan FE Cilliers)

Stil, broers en susters,
daar gaan ’n gerekende vriend, mentor, aktivis, revolusionêr, idealis, akademikus en denker verby,
hy groet,
en dis vir laas.
Daar’s nog maar één soos hy;
bekyk hom goed.

Hamba kahle, Neville.

Christo Owen van der Rheede
Uitvoerende hoof, AHI

Lees ’n huldeblyk van Michael le Cordeur aan Neville Alexander.

Lees ’n huldeblyk van Theo du Plessis aan Neville Alexander.

Lees Hein Willemse se huldeblyk.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top