Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

9 Augustus: Soms is regskoste nie "peanuts" nie

Gustaf Pienaar 2012-08-09 "Tussen Junie en Augustus 1944 het hy teenoor die koöperasie die wanvoorstelling gemaak dat hy ’n baie groot grondboontjie-oes gehad het. In werklikheid het hy nog nooit grondboontjies geplant nie en het hy nie soveel as ’n enkele pit aan die koöperasie gelewer nie."

Om Schoeman te lees, of: Oom Karel vertel

François Verster Boeke en skrywers 2012-08-09

"In Die laaste Afrikaanse boek (Human & Rousseau, 2002) pen Karel Schoeman al ’n dekade gelede, en toe al “uitgetree en afgetree” (sy woorde), ’n paar gedagtes aangaande die kreatiewe proses neer."

Bybelse nut

Jaco 2012-08-09 Bybelse nut

Dr Zuma

Jaco 2012-08-09 Dr Zuma

Vrouedag

Naomi Meyer 2012-08-09 Feestelike Vrouedag vanuit die LitNet-kantoor.

reg op regte rekonsiliasie

Jacobus Faasen 2012-08-08 reg op regte rekonsiliasie

Krisdos ee mech mer haydnetsav

CreativeSpark 2012-08-08 Krisdos ee mech mer haydnetsav

Krisdos ee mech mer haydnetsav

Cornelius Henn 2012-08-08 Krisdos ee mech mer haydnetsav

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

Kobus de Klerk 2012-08-08 Daar is te veel mense, sommige selfs onder diegene wat hulself as gelowig aanstip, wat hierdie Godsvreemde ‘verdraagsaamheid’ teenoor ander, nie-Jesus Christus gerigte, religieë het.

Hou die Ou en Nuwe Testament met mekaar verband?

Heiden 2012-08-08 Natuurlik! Die ou dissipels en apostels het daarvoor gesorg: hulle het seker gemaak dat alles wat hulle doen en sê in ooreenstemming is met die ou geskrifte, om daardeur te kenne te gee dat al die voorspellings "waar" geword het.

Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.

Theresa SêNet-briewe 2012-08-08

Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.

Geter en normaal – briewe op die vakansiedag

Naomi Meyer 2012-08-08 LitNet se posbus is oop op Vrouedag vanjaar, ook al hou die land vakansie!

Moedertaalonderrig is ’n mensereg

Jason Lloyd Academic research 2012-08-08

"Die (bruin) gemeenskap in die Katriviervallei buite Fort Beaufort is platgeslaan omdat hul enigste Afrikaanse skool in dié omgewing binnekort moet sluit en hulle by die nuutgeboude Xhosatalige skool ingelyf moet word."

LitNet-blits #17

Naomi Meyer 2012-08-08 LitNet-blits #17

byrie eeste oogopslag

Jacobus Faasen 2012-08-07 byrie eeste oogopslag

Kaaps in fokus-referaat: Ekonomiese bemagtiging deur Kaaps

Christo van der Rheede Academic research 2012-08-07

"Die ontginning van Kaaps se ekonomiese potensiaal is nie ’n hersenskim nie."

Politiek in sport

Jan Rap 2012-08-07 Politiek in sport

Die probleem met Afrikaans

Jan Rap 2012-08-07 Die probleem met Afrikaans ...

Sosiale media en die gebruik van internet-inhoud

Cobus Jooste, Naomi Meyer 2012-08-07 "Daarom, vir sover dit die wetsgehoorsame internet-gebruiker aangaan, bly versigtigheid steeds die wagwoord – net soos met alle ander bedrywigheid op die internet."

Curiosity land op Mars

Henry Cloete 2012-08-06 "Indien tekens van lewe gevind word en genoeg grondstowwe gevind word om ‘n toekomstige kolonie op Mars te kan ondersteun, is ek seker dat dit wel in die toekoms sal gebeur."
Top