LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Cobus Jooste, Naomi Meyer2012-08-07"Daarom, vir sover dit die wetsgehoorsame internet-gebruiker aangaan, bly versigtigheid steeds die wagwoord – net soos met alle ander bedrywigheid op die internet."
Henry Cloete2012-08-06"Indien tekens van lewe gevind word en genoeg grondstowwe gevind word om ‘n toekomstige kolonie op Mars te kan ondersteun, is ek seker dat dit wel in die toekoms sal gebeur."
Heiden2012-08-06Is julle wragtig so dom om te glo die hele bybel is die "Woord van God"? Is dít wat spirituele intelligensie is, ’n dooddom onnosel onvermoë om die werklikheid in te sien?
SJ Adonis2012-08-06"Ons is in die proses om ons skoolbiblioteek van die grond af toe te rus. Ons leesvlakke van veral Graad 8- en 9-leerders is kommerwekkend. Ons benodig dringend hulp met boeke en befondsing ..."
Reinhardt Fourie2012-08-03"Die moontlike konstruksies van die Afrikaner wat aan bod kom in Wat’s nuus? is egter op ’n subtieler vlak teenwoordig as wat die geval is met ander onlangse biografieë deur prominente Afrikaners wat baie openliker ’n bemoeienis toon met Suid-Afrikaanse en Afrikanerpolitiek, sowel as die gepaardgaande identiteitskwessies."
Kobus de Klerk2012-08-03Sondaar 2 skrywe oor homoseksualisme en vergiffenis en maak ’n subtiele (of dalk nie so subtiel nie?) pleidooi ten gunste van homoseksualisme en sinspeel daarop dat die homoseksualis net een maal vergiffenis vra en dan is sy pad oop om dit verder te beoefen, omdat, soos hy dit stel, God hom nie vergewe net omdat hy eenkeer ’n homoseksuele daad gepleeg het en om vergiffenis vra nie, maar dat jy homoseksueel is.
Sondaar Twee2012-08-03Mens staan verstom dat daar steeds diegene is wat sekere "wette" uit die Ou Testament ondersteun, terwyl hulle self talle ander van die "wette" ignoreer. Spesifiek wat betref homoseksualiteit.