Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Henna Schwartz, Naomi Meyer, Charmaine van der Merwe 2012-08-02 Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.

soebatsmeekversugting

Jacobus Faasen 2012-08-01 soebatsmeekversugting

Comedy at Killarney

Adriaan 2012-08-01 Attendance was poor however, hardly worth a single gunman’s efforts ...

Wie die liefde nie het nie ...

Sondaar Twee 2012-08-01 Wie die liefde nie het nie ...

’n Rit met die Bloutrein

Yuri Thumbran 2012-08-01 "‘n Ervaring wat die moeite werd is. Bowenal het dit my laat besef dat toerisme in Suid-Afrika sy juwele het."

Deurbraak: ’n lesersresensie

Rika Vermeulen 2012-08-01 "Maak jou voordeur oop en gaan kyk. Deurbraak speel verder by Aan de Braak Teater, Alexanderstraat, Stellenbosch, op 1, 2, 3 en 4 Augustus."

Ons almal het ’n ligtoring nodig – Saktyd-deelnemer vertel

Elridus Grobler 2012-08-01 "Ek is een van die dertien deelnemers van Saktyd. Saktyd is ‘n prestasie wat my na aan die hart lê omdat dit waarlik diepe integriteit gevra het van my as mens."

Wie wil julle hê moet wen?

Naomi Meyer 2012-08-01 Naskrif. Hoewel hulle nie hiervoor ingeskryf het nie, dink ek Cameron van der Burgh en Chad le Clos verdien eervolle vermelding. Hulle het na my mening die soetste stories geskryf wat bydra tot die Suid-Afrikaanse narratief ...

1 Augustus: Bankroof-berou in Neelsie se verjaarsmaand

Gustaf Pienaar 2012-08-01 "Maar toe het sy gewete hom begin pla. Hy het besef dat hy met ’n verkeerde ding besig is en het besluit om kop uit te trek. Hy het van die pad afgetrek en was net besig om die voertuig agter oop te sluit sodat hy Singh van sy veranderde voorneme kon verwittig toe die polisie daar aankom."

LitNet-blits #16

Naomi Meyer 2012-08-01 LitNet-blits #16

Uitnodiging na die FAK se taalkonferensie

2012-08-01 Die FAK en Regslui vir Afrika bied op Taaldag, 14 Augustus, ’n konferensie aan om te besin oor Afrikaanse. 

Stories uit Amsterdam – Annemarié van Niekerk vertel

Annemarié van Niekerk, Naomi Meyer 2012-08-01 "Die wonde van die verlede kan nie so vinnig genees nie; ons moet geduldig wees; die skade wat aangerig is deur apartheid is onvoorstelbaar groot. Dit smeul nog voort, en elke nou en dan word daar weer nuwe vuurtjies aangesteek." Annnemarié van Niekerk gesels oor Amsterdam, oor boeke in die buiteland – en oor Melt Myburgh.

"vryheid"

Jacobus Faasen 2012-07-31 "vryheid"

Poenskop

Santi 2012-07-31 Stem die HAT saam of is dit net van toepassing op beeste sonder horings?

Op soek na ou vraestelle

Selma Scheepers 2012-07-31 Waar kry ek ou vraestelle op die internet?

Joop

Anna Ahllers 2012-07-31 "Iemand braai vleis. Naby, sê die rokie wat om my draai op pad kar toe. Binne-in die motor klou die vetdeurtrekte doringhoutgeur aan my vas en laat my maag ’n sekonde lank ruk. ’n Motor swaai om die hoek en gooi sy hoofligte oor my; gryp die honger weg ... soos Joop se oë, netnou."

Olimpiese Spele-tyd 2012

Jacobus Faasen 2012-07-30 Olimpiese Spele-tyd 2012

Oom James

2012-07-30 Oom James

Sjinese horoscope

Duitswester 2012-07-30 "Ek sit annerdag so met halwe oplet die Sjinese se "horoscope" en betrag. Die prentjies was heel fraai geteken. Kunstige spulletjie, die Sjinese. Hul "tekens" is ’n kat, os, tier, haas, slang, perd, bok, aap, hoender, hond, vark en ’n draak."

Kobus de Klerk herbesoek

Cornelius Henn 2012-07-30 Kobus de Klerk herbesoek
Top