Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Standbeeld van Louis Botha: 'n simbool waarvan?
2012-08-15 "Die geskiedenis van Louis Botha spreek nie tot ons nie. As ons die standbeeld sien, sien ons pyn en onderdrukking."Etnisiteit en verslaggewing
2012-08-15 "Ek maak nie my bek oop en roer die media oor die argeloosheid waarmee hulle sekere halsmisdade oor berig nie."Die Neelsie of die Nelson?
2012-08-15 "Anders as in bv Amerika, waar minderheidsregte beskerm word, is die tirannie van die meerderheid op die nuwe Suid-Afrika losgelaat."Frankie (P)
2012-08-15 "Ek het vir Frankie leer ken ’n leeftyd terug. Het altyd ’n afgeleefde en flintergat bakkie gery. Altyd ’n Toyota. Seiltjie oor die groente en vrugte en dan ’n ou visnet bo-oor."Wen die asemrowende Die Afrikaanse skryfgids: Wenners aangekondig!
2012-08-15 Maritza du Preez en Anna Ahllers wen elkeen ’n kopie van Die Afrikaanse skryfgids.Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker
2012-08-15 Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.Cobus, Piet en Max
2012-08-14 "So het hulle dan nou verder gepraat, dit en dat gesê wat dit duidelik gemaak het dat Max en Piet nou in die derde stadium van ontkenning is ..."Kobus, Kobus, Kobus ...
2012-08-14 "Jare gelede reeds het Kobus gewaarsku dat hy met 'n sogenaamde fenomenale talent besete is om die waarheid behoorlik en met opset skeef te kan trek."Langtiekie
2012-08-14 "Ek verduidelik vir die klogoete hoe jy later blikners op die koue teels gesit het en later, as dit nanag was, opgekrul in die oranje tiekiebokse gesit en vry het."Die Boeremag
2012-08-14 "So, al kry die Boeremag tien maal die hoeveelheid mense wat hulle voor beplan het, gaan dit hulle niks baat nie ..."Moord op jong Moslem
2012-08-14 "Wat eienaardig is omtrent die insident is dat die nasionaliteit van die oortreders genoem word ..."Moeder Kaap
2012-08-14 "moeilik moederstadstatus te verwoord, so kwansuis asof sy nie rêrig hier hoort..."Kaaps in fokus-referaat: Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys
2012-08-14"Oor die begrip standaardtaal, en veral oor Standaardafrikaans, is daar al baie gedebatteer. By sommige deelnemers aan die debat is dit duidelik dat dit ’n emosionele saak is wat hervorming benodig."
