Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
25 Augustus: die afsterwe van ’n bejaarde steekhaarbrakkie (en twee bulhonde)
2012-08-30 "Die DBV moes boonop mev Clarke se regskoste vir die getwis oor die eksepsie betaal. Hulle het te laat agtergekom dat haar byt méér as haar blaf was."Speurders, seks en skryf – Naomi Meyer gesels met Chanette Paul
2012-08-30 "Hierdie trekvoëlpatroon het voortgeduur nadat ek uit die huis uit is, veral toe ek boonop met ’n man trou wat ook nie vir lank op een plek kon bly nie. Tussen hom en my pa het ek in stede gebly en op dorpe, in koshuise en kommunes, in woonstelle en huise en karavane, op kleinhoewes, op plase en in woonwaparke. Elke plek het sy eie gevoel en dinamika. Dis moontlik hoekom ruimte vir my so ’n belangrike element in my stories is."Spitsberaad oor onderwys: ’n verslag
2012-08-29 "Daar is ’n sosiaal-politieke tydbom aan die ontwikkel. Sonder kwalifikasies en voldoende skoling is die jeug tot werkloosheid gedoem, wat sal veroorsaak dat hulle ’n probleem raak vir die samelewing."Die Fees, deel 3: PG du Plessis se seggingskrag
2012-08-29 "In hierdie derde skrywe oor PG du Plessis se Fees van die Ongenooides (Kaapstad: Tafelberg, 2011) gaan ek die seggingskrag van sy Afrikaans aantoon deur sinne uit sy roman aan te haal."Neville Alexander (22 Oktober 1936 – 27 Augustus 2012)
2012-08-29"Dit was ’n voorreg om Neville Alexander te ken. Sy afkeer van vertoon, sy medemenslikheid, sy ewigdurende stryd om gewone mense se potensiaal bloot te lê en sy beginselvaste antirassigheid is navolgenswaardig."
