Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

'n Gay song

Heiden 2012-07-19 De la Rey, De la Rey,
Sal jy die boere kom vry

voorgevoel

Jacobus Faasen 2012-07-19 Mens voel altyd, voor Mens uiteind’lik b’swyk,
voor Mens Lewe Een met Twee om gat ruil,

Velerlei ontmoetings met PH Nortje

Danie Botha 2012-07-18 "Ek het in PH Nortje se werk en in ons ontmoetings iemand leer ken wat met humor kon skep, maar nooit laf was nie; wat dikwels bekommerd gefrons het, wat sekerlik baie mensekennis had, wat milddadig met sy wysheid was."

In die mense ’n welbehae ... Die storie van Rachel's Angels

Naomi Meyer 2012-07-18 Alle Suid-Afrikaners wil die land se jeug bemagtig sodat almal kan voordeel trek uit mense wat goed opgelei is, maar waar kry mens die geld vir hierdie opleiding? Spurgeon Haddon-Wilson vertel vir Naomi Meyer van Rachel's Angels.

Madiba-profeetskap onner loep

Jacobus Faasen 2012-07-18 sonner lat Mens gevra’t, daag hierie lang man op,
vannie Eiland af, Mens is mos lekker nuuskierig,
persoon nommer een, in stryd teen verkramptes,
sedert sestigs oppie Rots, noord van Moederstad,
lat apartheidsapologete nie an sy woorde wil vat

Afrikaanse Musiek: Eiendoms (Beperk) – (Groot op gelukkige Eiland)

Albert du Plessis 2012-07-18 "Almal voel en lyk en dink en klink dieselfde."

Ria Olivier gesels oor die Kaaps in fokus-simposium

Naomi Meyer 2012-07-17 Ria Olivier antwoord ’n paar van Naomi Meyer se vrae oor die Kaaps in fokus-simposium.

Shapi die stout olifantjie

Gustaf Pienaar 2012-07-17 "Shapi die olifant was regtig die vredeliewendheid self. Al wat hy gesoek het, was ’n paar lekkertjies..."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die Tjatjies a'rit is [The Chachies as it is (Manenberg where it's happening)]: Parental ethnotheories about literacy and schooling in Manenberg

Dmitri Jegels 2012-07-17 "What are the parental ethnotheories about literacy and schooling? The results of the study show a range of beliefs resulting in parents’ adopting a range of strategies in terms of language choice and literacy socialisation of their children."

Jonathan Jansen discusses his new book, Letters to My Children

Henry Cloete 2012-07-17 Professor Jonathan Jansen, Vice-Chancellor of the University of the Free State, has written a new book, Letters to my children, which was recently published. The book contains thoughts posted by Jansen on Twitter as "letters" to his children and/or students. Henry Cloete asked him a few questions about his book.

Die merkteken van die dier – 666

Jaco 2012-07-17 Ek gaan nie in enige posisie wees om kommentaar te kan lewer nie, weens my ateïstiese oortuigings, maar ek moet bieg ek is nogal nuuskierig oor jou interpretasie van die merkteken van die dier, en sou graag ’n polemiek van ander Christene ook wil aanhoor.

Oom Apie

2012-07-17 "God is dood. Mammon regeer. Vir 3000 jaar al en niks of niemand kan dit verander nie. Ek vir een wil nie hê dit moet verander nie."

Interessante aspekte van Jaco se draadwerk

Jan Rap 2012-07-17 Jou kommentaar op Koos Smit se kommentaar op jou brief Wat was, was het betrekking.

laaste sien, van kapitaalmasjien

Jacobus Faasen 2012-07-17 Parthenon se fut is uit, in duie, Spanje-bulle vol bloed,
Italjaan-sokkerfanatici ly nou skielik honger en dors,
sorg mos vir byna kwart-eeu, vir kwart-plus van Libië,
allie eiland-lande, langsie Mirrelsee, val juistemint eerste

Regstelling

Reusedwerg 2012-07-17 Vergun my die geleentheid om net gou 'n regstelling  te maak.

Somerset Maugham se soeke na helderheid

Johannes Comestor 2012-07-17 Die gevierde skrywer, William Somerset Maugham (1874-1965), het erken dat al sy skryfwerk in meerdere of mindere mate outobiografies is.

Die handboekfiasko

JvNk 2012-07-17 Hoekom sou die nie-aflewering van nuwe handboeke in Limpopo dan so 'n groot krisis wees?

LitNet-blits #14

2012-07-17 LitNet-blits #14: 17.07.2012

droomsindroomtaal

Jacobus Faasen 2012-07-16 Self-destruktiewe, neo-gebruiker, utiliseerder,
navorser, historikus, romanse-wetenskaplike,
by kubergemeenskap infowetenskap t’b’kom,
oor waar Afrikaans na bewering reëls oortree’t,
lat Sy so, illegitiem, “Boer se taal” moet wees

Jacobus Faasen

Theuns se paarrym

JvNk 2012-07-16 Sy liriekskrywer is seker bly
Oor die appel en 'n ei
Wat hy moes kry
Vir die lirieke 
Sonder brieke.
Top