Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Nicky Grieshaber discusses his book, the empowerment of clear communication and macaroni and cheese

Nicky Grieshaber, Naomi Meyer 2012-07-11 "Served on a potato rosti with avocado and crème fraiche, my mom loved the salmon." Nicky Grieshaber talks about common spelling mistakes and communication – and about his book Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans Spelling Explained.

Wanneer iets wat jy nie gedoen het nie, jou in die moeilikheid laat beland

Gustaf Pienaar 2012-07-11 "In die meeste gevalle waar mense in ons howe van strafbare manslag aangekla word, is dit omdat hulle iets positief gedóén het wat hul in die moeilikheid laat beland het ... In Russel se geval is hy egter nie daarvan aangekla dat hy iets positiefs gedóén het nie; hy het juis versúim om iets positief te doen, naamlik om vir Mostert te sê dat die krag intussen aangeskakel is."

7de Laan geen reënboog nie

Jason Lloyd 2012-07-11 "So sal Maria altyd die skoonmaker wees en Aggie word altyd deur Paula geboelie en tot haar nie-amptelike persoonlike assistent gereduseer." Jason Lloyd spoel sy mond uit oor 7de Laan.

LitNet-blits #13

Naomi Meyer 2012-07-11 LitNet-blits #13

Nog volksmoorde

Reusedwerg 2012-07-11 Nog volksmoorde

Selfone: kla hulle aan

Varkspek 2012-07-11 Dis uiters dwaas en gevaarlik om op 'n selfoon te praat terwyl jy 'n voertuig bestuur.

LitNet vs die nuusbrief

F Fourie 2012-07-11 Ek raak effe deurmekaar met die keuse of ek julle webblad of die weeklikse nuusbrief moet lees.

LitNet Akademies: Loftus Marais in gesprek met Jaco Barnard-Naudé

Loftus Marais, Jaco Barnard-Naudé 2012-07-10 "Ons leef in ’n era waarin daar in die geesteswetenskappe groot klem geplaas word op interdissipline, multidissipline en intradissipline. Baie produktiwiteit het al daaruit voortgevloei, en kan steeds daaruit voortvloei."

Joe Speedboot deur Tommy Wieringa

2012-07-10

Die dertienjarige Fransie, verlam na ’n fratsongeluk, raak bevriend met Joe Speedboot, ’n seun met baie planne en ’n wil van staal.

Gerrit Komrij oorlede: gemaskerde verkleurmannetjie, nee duisendpoot

Carina van der Walt 2012-07-10 "Gerrit Komrij (68 jaar) is volkome onverwags op 5 Julie oorlede. Sy biograaf, Onno Blom, was een van die min mense wat bewus was van ’n siek Komrij. In Afrikaans het Komrij vir kontroversie gesorg as samesteller van die bloemlesing De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten (1999). In die Nederlandse literêre wêreld was Komrij ’n duisendpoot, want hy was ook roman-, toneel- en rubriekskywer, verteller, vertaler en gevreesde kritikus."

Gerrit Komrij: Necrologie

Annemarié van Niekerk, Jaap Goedegebuure 2012-07-10 "Gerrit Komrij (1944-2012) was ’n man met baie gesigte, aktief in baie genres en ’n uitsonderlike persoonlikheid in die Nederlandse literêre wêreld. Ongeag van wat hy gedoen het en waarmee hy besig was, hy het opgeval." />

Die verafgoding van politiek deur bevrydingsteoloë

Johannes Comestor 2012-07-10 Die verafgoding van politiek deur bevrydingsteoloë

Daar gebeur dit toe weer …

Jan Rap 2012-07-10 Daar gebeur dit toe weer …

Besigheidsbeginsels

Jan Rap 2012-07-10 Besigheidsbeginsels

Engelsbefok

Jan Rap 2012-07-10 Engelsbefok

Om te registreer of nie, Varkspek

Chris Erasmus 2012-07-10 Om te registreer of nie, Varkspek

Dit begin by die huis

Jan Rap 2012-07-10 Dit begin by die huis

Ope versoek aan die burgemeester van Pretoria

Maya 2012-07-10 Ope versoek aan die burgemeester van Pretoria

Debat rondom Hermann Giliomee in die koerante

George Bekker 2012-07-10 Debat rondom Hermann Giliomee

PH Nortjé se afsterwe

Chris Erasmus 2012-07-10 PH Nortjé se afsterwe
Top