Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Warmwatersak

2012-07-05 Ek wonder of daar 'n huis is waar hierdie noodsaaklikheid nie was nie?

Terugdink

2012-07-05 Het maar innie week gelas vir my klong se PSP. Is self lankal nie meer verbaas oor hoe klein die tegnologie geword het. Die eerste drie sekondes van "God of War" is tien teen een veel meer as die tegnologie wat ek in my eerste 20 jaar beleef het gesamentlik.

Geld

Hennie Fritz 2012-07-05 Mens mag steier en kommer, dit hou jou soekend, want met elke Godsgenade oefening verbeter jou fiksheidvlak en groei die gestel se weerstand teen die aanslae. En, kort-voor-lank, wen jy meer van geld se veldslae as wat jy verloor.

Nasiebou-/versoenings-/vingers-vleg-dag-dag

Reusedwerg 2012-07-04 Ek hoor oor die draadloos dat daar weer een een van die dae aan die kom is. Is alles gaaf en wel, ek stem heelhartig met so idee saam, maar ek glo nie meer aan Krismisvader of Rooikappietjie nie. En net Smurfies is "nice".

vergifniswaardig

Jacobus Faasen 2012-07-04 Vader, Vergeef, as U Blief, Millennium Drie Mens

Aborsie en die gewete

Kobus de Klerk 2012-07-04 Babamoord is taboe! Binne óf buite die liggaam van die moeder.

Perdekoop en kar koop

2012-07-04 Meeste van ons maak mos basies drie beleggingsbesluite in die lewe: Vrou/man vat, huiskoop en kar koop.

George is kiekie-mooi en dra die "Outeniquaroes"

Pieter van Niekerk 2012-07-04 Mag die Georgiane ook nie blasé raak oor hul kiekie-mooi rustige omgewing nie. Hier is so baie om die oë te verryk met inheemse- en ander fynbos, vleilande, sy dam, meer en see en veral die berg, dat jy nie anders kan as om ’n bietjie te stol of selfs in die "tuin" te hiberneer nie. Hier is in elk geval genoeg om jou asem te roof. Kom nou en raak "roestig"!

’n Goeie storie

Jan Rap 2012-07-04 As ’n storie ’n emosie wek by die leser is dit ’n goeie storie.

Oos-Kaapse ANC verdeeld oor Zuma

Jason Lloyd 2012-07-03 "Eenheid in die Oos-Kaapse ANC oor pres Jacob Zuma se leierskap bestaan klaarblyklik nie meer nie."

wat’s U Score?

Jacobus Faasen 2012-07-03 Millennium Drie Mens, minner as min Lief, vir U Waarheid ...

Mevrou Steekbreek (LP)

2012-07-03 Die kind lag in my rigting en ek wonder wat de fok in ons mense se koppe aangaan?

Hulp vir Duitswester

Jan Rap 2012-07-03 Lees jy die argiewe of wat want ek sien geen bekgevegte of skelkompetisies nie behalwe miskien nou die ewigdurende godsdiensdebat.

Ondermyning van Afrikaans

Jan Rap 2012-07-03 Op RSG, veral met Monitor en die nuus, vertel 'n verslaggewer of –geefster dat 'n amptenaar of 'n minister sus of so gesê het en dan volg die relaas, in Engels, van die einste minister of amptenaar waarvan die verslaggewer/-geefster reeds die opsomming gegee het.

Treinreis van Amanzimtoti tot Durban

Jaco 2012-07-03 Laas Vrydagoggend 06h00 arriveer die Metro Rail Amanzimtoti stasie binne met ‘n gesuis van wind.

Veterane

Boer in Beton 2012-07-03 Volgens die koerante kan ons, almal wat in die SAW gedien het, as "veterane" registreer.

Die plek van Engels in Afrikaans

Johannes Comestor 2012-07-03 Die ontwikkeling van riglyne vir Afrikaans, veral as joernalistieke taal, het ’n lang geskiedenis in die groep Media24; veral by Die Burger as die oudste Afrikaanse dagblad.

Waarom ek Hennie Aucamp die Vervaldatum-skryfkompetisie laat wen het

Réney Warrington 2012-07-03 Hoekom het ek ’n Ou man wat wou weet gekies as wenner?

Nou dís wat ek ’n goeie storie noem: ’n kompetisie

Naomi Meyer 2012-07-03 Vertel ons hier by LitNet van jou gunsteling stories, skryfwerk of skrywers. Jou eie skryfwerk kan ook wen. As jy die lekkerste brief skryf en iemand anders sê hulle hou die meeste van jou skrywe, kan jy en jou skrywe hand-aan-hand wegstap met die prys.

Willem Top

2012-07-02 Ek wonder laatmiddag oor Willem. Oor wat sy van is. Want ek het hom maar kom kry as Willem Top.
Top