Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Konsentrasiekampe

Gerhard Venter 2012-07-10 "Moenie vergeet dat die Britse generaals gelieg en die Boere swartgesmeer het nie. Hulle het byvoorbeeld die Engelse publiek laat glo dat die Boere in modderhutte woon en nie aan beter as die kampe gewoond is nie (sien Hansard) terwyl een na die ander soldaat skryf hoe hulle die fyn porselein an klaviere (ja, klaviere) in die mooi huise gebreek het. Natuurlik was daar arm boere ook."

Gerrit Komrij overleden (1944–2012)

Hendrik-Jan de Wit 2012-07-09 Gerrit Komrij, de Nederlandse schrijver van zes romans, tientallen dichtbundels en vele essaybundels is donderdag, 5 julie, overleden.  

Datering van die aarde en ander dinge deur ongelowiges

Kobus de Klerk 2012-07-09 Datering van die aarde en ander dinge deur ongelowiges.

Engels! Engels! Orals Engels!

Jaco 2012-07-09 Engels! Engels! Orals Engels!

Wie moet registreer, Varkspek

Boer in Beton 2012-07-09 Wie moet registreer, Varkspek

Politieke korrektheid en die joernalis

George Bekker 2012-07-09 Politieke korrektheid en die joernalis

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

Pierre Henri Nortje 2012-07-09 My pa, PH Nortjé, sterf op 91

Geskiedenis in woord en beeld: Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal

Ena Jansen 2012-07-06 Ronelda Kamfer het vroeg vanjaar reeds in die harte van poësieliefhebbers by die Zuid-Afrika Huis geklim. Op 31 Januarie het Carina van der Walt haar debuutbundel, Noudat slapende honde (2008), tydens ’n Leeskring-byeenkoms bespreek. Op 22 Mei was Ronelda self aan die Keizersgracht aanwesig, nie slegs toe sy van haar gedigte aan die studente gelees en verduidelik het nie, maar ook tydens ’n spesiale byeenkoms die aand.

Peter Higgs se boson, die LHC en die werklikheid

Kobus de Klerk 2012-07-06 Mens wonder wanneer die publiek vir hulself gaan begin dink. Toe sekulêre wetenskaplikes die natuurlike wetenskappe-podium geskaai, het, is eerlike wetenskap in daardie veld, daarmee by die venster uit. En tog melk hulle die dom publiek om hulle te befonds. A nee, a. Laat hulle vir hul eie geploeter betaal!? Maar, daar is nie genoeg van hulle, nie.

lesse yt g’skied’nis

Jacobus Faasen 2012-07-06 leer Mens so, digitaal, neo-dimensioneel, waarheid

Bietjie inligting vir Williams

Jan Rap 2012-07-06 Jy reken die VSA en Europa is klaar, kapot.

Datie

2012-07-06 Ek weet sy van is Treurnicht en dis al. Het hom al gevra hoe de hel hy aan daai van gekom het synde dit nie mooi rym nie.

Noag se ark – a nee a, Kobus de Klerk

Derek 2012-07-06 Die Ark en die toets vir ware Godsdiens?

In die nuus: 6 Julie 2012

Naomi Meyer 2012-07-06 Gerrit Komrij, handboeke in die skool, Zapiro en selfoonpratery terwyl jy bestuur. Gesels saam oor vandag se nuus.

LitNet-blits #12

Naomi Meyer 2012-07-05 LitNet-blits #12

Waar wetenskap kinderspeletjies is

Jani de Bruin, Naomi Meyer 2012-07-05 ’n Mens moet die Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC) in Observatory besoek om dit te glo: klein en groot het vet pret. Met praktiese wetenskap-eksperimente? Jani de Bruin vertel.

Het sy die gesig van ’n moordenaar? Die storie van Daisy de Melker

Gustaf Pienaar 2012-07-05 In die week waartydens sy haar verjaardag sou gevier het, skryf Gustaf Pienaar oor die vrou wat tot vandag toe Suid-Afrikaners se verbeelding aangryp.

Die einde van die Weste

Francois Williams 2012-07-05 Die totale omvang van die korrupsie in die Westerse samelewing word dag vir dag dramaties blootgelê voor talle verstarde ogies.

Bewaring

Jan Rap 2012-07-05 Almal is lief vir 'n bewaarder, maak nie saak of hy blou skoenlappertjies, walvisse, haaie, aasvoëls, die reënwoud, jakkalse, fynbos of veteraanmotors is nie maar net nie Afrikaans nie. As jy aandui dat jy vir die bewaar van Afrikaans is word jy aangegluur en, eienaardig genoeg, deur mede-Afrikaners; dit is Nie Die Ding Om Te Doen Nie. Hoekom sou dit wees?

Reis

Jan Rap 2012-07-05 Eendag, lank lank gelede, maar ook nie só lank gelede nie, was daar 'n bus op pad met 'n klomp mense in. 'n Gedeelte van die passasiers murmureer en weeklaag dat die bus na die verkeerde bestemming op pad is en, soos dit duideliker word dat die bus nou naby sy eindbestemming is – kort gras en stywe heiningdrade langs die pad, goedversorgde padoppervlak, die soort van ding – vererger die gekerm van die passasiers wat reken hulle is op die verkeerde pad.
Top