Mens voel altyd, voor Mens uiteind’lik b’swyk,
voor Mens Lewe Een met Twee om gat ruil,
inne voorafbepaald’, pregemediteerd’ Situasie,
eindig, weinig sprake van spyt, oulaas-jammer,
offe byna onophoudelik angstgevoel, paranoia,
lat Mens, so, via Self-destruksie, kans verspeel’t,
saam’t Allah, Almagtig Vader, Vrugte van Jena,
in Sy Eie Paradys, absoluut Hemels, te kon deel’t
Jacobus Faasen

