Die Oppikoppi-musiekfees gaan volgende jaar nie by Northam gehou word nie, maar by Marikana. Dit gaan ter nagadagtenis van wat daar gebeur het gehou word.
Daar sal net twee orkeste tydens die geleentheid optree. Die orkeste is Guns and Roses en Fokkofpolisiekar.
Reusedwerg

