LAPA se Valiant Swart-weggee: Sonvanger

  • 0

In my opinie verteenwoordig die son veelvuldige funksies. Dit vertroos teen
hartseer, bring blydskap en geluk en maak die angs gevoel minder. Dis 'n
stukkie heerlikheid wat hy probeer vasgevang en vertroetel.

Waneer ek in die wintersonnetjie sit en amper, amper bang is dit raak weg,
dink ek aan die Sonvanger.

Heleen Niere

Wat is jou gunsteling-liedjie van Valiant Swart en waarom? Stuur jou antwoord aan wen@litnet.co.za en staan ’n kans om ’n kopie van Trouens en terloops, ’n versameling van Valiant se gewildste rubrieke, met die komplimente van LAPA Uitgewers te wen. Klik hier vir nog besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top