Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

oorlogsgedrewe

Jacobus Faasen 2012-10-02 Mens inne absoluut ondenkbaar-bedenklik soort swarigheid,
in staat van permanent’ paranoia, struktureel onsekerheid,
neem Krisis ongelooflik gewetenloos oorlogsdimensie aan

'pussy riot in moscow court'?

Hans Richardt 2012-10-02 Waar is die dae toe ons verplig was om ons sente op die kerk se  paadjie te pak, vir sendingwerk agter 'ystergordyn'?

Bekeer van diskriminasie?

Hans Richardt 2012-10-02 En ek dog daar is geen diskriminasie in die 'Jesus model' of in dié hiernamaals nie?

Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie

Jan Rap 2012-10-02 "En hoekom pleeg bye selfmoord wanneer hulle hul eiendom verdedig?  Ander goed gaan ook dood in gevegte maar hulle sneuwel, niks se gekamikazi-ery nie."

Wie het gelieg, die slang of God?

Chris Dippenaar 2012-10-02 "Satan het darem ten minste een goeie punt, hy lieg nie soos God vir mense nie."

Jena, ja-nee

Jacobus Faasen 2012-10-01 Millennium Drie papsak’razzo twitter, twiet, twoedeldoe,
min gepla met mede-Mens, Naaste, se oorlogstres, pyn;
’s daai tyd van neutraliteit, Self-uit-debatforum uithaal,
verwysing na Afrikaans, moedertaal, as dié vannie “Boer”,
getuig van vreesagtigheid vir waarheid, ontbloot van skyn,
allie pseudo-toertjies waarmee Sapiens Self so besig hou

Vir Heiden oor sy vrye wil

Jan Rap 2012-10-01 Raaisels om uit te pluis

Wat is 'n wetenskaplike teorie?

Thomas 2012-10-01
Die evolusieteorie is ook so 'n teorie wat vir ons die verskeidenheid van lewe op aarde verklaar en voorspel. Dis beslis nie in beton gegiet nie en heelwat aanpassings is al sedert Charles Darwin se tyd gedoen.

Lekkerruik vaseline

2012-10-01 "Hy beginne praat oor vroulief. Ek vra hom hoe dan nou en hy beduie my hoe lief hy haar het."

Straatrenne in Pretoria

Maya 2012-10-01 O wee!  Ek sien die wettiging daarvan is vir eers afgekeur omdat dit blykbaar ‘n “luxury” sportsoort is.  Ek het nooit geweet dat dit ‘n sportsoort is nie.

Die prys van brood

2012-10-01 "Hulle afleweringsvoertuie, verpakking, arbeid, onderhoud op voertuie, etc etc etc is 'n direkte, wettige belastingaftrekbare uitgawe. Jy wat hier lees betaal dus daarvoor, in rand en sent."

2 Oktober 1974: Die dag toe boetie sy ouers ’n groot kopseer gegee het

Gustaf Pienaar 2012-10-01 "’n Sekere mnr Pretorius van Windhoek se omgewing in die destydse Suidwes-Afrika het groot geskrik toe sy vrou hom op ’n aand kom meedeel dat hulle tweejarige seuntjie so pas omtrent ’n hele pakkie pynpille opgeëet het."

Die plat, grys landskap wat die kuns raam: Nicola Hanekom gesels oor Aardklop

Nicola Hanekom, Naomi Meyer 2012-09-28 "Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar 'as' is vir nonsens soek."

Vir Thomas oor sy kommentaar op 'Saamstaan'

Jan Rap 2012-09-28 "Hierdie huigelaars is gevaarlik in dié opsig dat hulle wraak uitnooi."

Vir Thomas oor sy evolusieteoriebrief

Jan Rap 2012-09-28 "Miskien weet ek nie mooi wat die teorie behels nie, miskien moet jy die teorie stel sodat ek dit kan lees en daaroor peins."

'Jesus' sonder seksualiteit in Bybel?

Hans Richardt 2012-09-28 "Christene behoort dan nie tantrums oor homoseksuele in hul geledere te gooi nie ..."

in Ú Hemel

Jacobus Faasen 2012-09-28 "Mens, via Eie onkunde-ontkenningspsige Self verdelg, uitwis,
hier in Afrika, post-Gondwana, sonner Vryheid’s niemand vry ..."

Die mens se 'vrye' wil

Heiden 2012-09-28 "Só eenvoudig is dit, maar iemand wat ly aan spirituele intelligensie sal dit natuurlik nie verstaan nie."

Lank lewe die Arwantyne!: Elzette Steenkamp gesels met Eben van Renen oor Afrikaanse wetenskapfiksie

Elzette Steenkamp, Eben van Renen 2012-09-27 LitNet het behoorlik wetenskapfiksie-koors! Elzette Steenkamp het met die Afrikaanse WF-skrywer Eben van Renen gesels oor sy nuwe boek, die stand van wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans en die gebruik van hoofletters.

SA politiek?

Hans Richardt 2012-09-27 "Byvoorbeeld, Vavi se gaste by sy huis kom in miljoenrand-karre aan, nie in ’n ratelende taxi vanuit ’n shack nie."
Top