Jan Rap, orakel in 'n boek?

  • 0

Ek is geneig om jou punt te onderskryf oor kwazi-wetenskaplikes hier, wie 'n 'orakel' in 'n boek kry en dan postuleer dat almal die knie moet buig voor dié boek-orakel. Dit strek oor 'n spektrum van kdk tot 'jaco'. Postulasie van 'n teorie en bewys van 'n teorie sonder om alle moontlike uitsondering op reël in ag te neem tydens postulasie, is tog nie moontlik nie en 'n blatante mistasting. Kreoniste tot ewolusionisme is nie twee teenpole nie. Dis net elk 'n onderdeel in 'n natuurlike proses van prosesse. Dink aan die lewensduur van 'n sy-mot? Dit verteenwoordig elk 'n subkultuur in 'n kultuur van soek na die enigste orakel, in die hemel of op die aarde of in die water.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top