Ai, die godsdiensvrae?

  • 0

Ek het na ek uit IDF/Israeli-weermag gekom het in 2003 as vrywilliger, my reis gereis en kan nie meer my kop breek oor klein gesig/Adonai, groot gesig/Haschem of die vrou/Shekinah en watter engel op watter vlak met watter psalm invokeer/ evokeer word vir watter kwaal in dualiteit nie. Ek dink dis 'n manier om gereeld te drink, dis al. Dis makliker om in my eie bloedvoorvaders en -moeders te glo, wat my bek gevoer het en my gat gewas het. Hoekom aan 'n klomp onverwante onbekendes as my 'redder' dink en hul verafgod? Ek is 'n Afrikaan en doen nou soos in Afrika. Al wat ek wens, was dat SA-vroue so eksplisiet soos Israeli-vroue was. Dalk het ek ook 7 vet jare beleef en nie net 7 maer jare by herhaling, met 'n 'arm struggle' nie? Daai Franse Israeli-vrou wie net by stort ingestap het en gestort het se beeld het vasgesteek in agterkop, terwyl ek my 'wicketts' toegehou het met 'n rooi gesig, kry my nou nog aan die gang. Sy het my met 'n gespande 'umkhonto'/ spies van die nasie, gelos sonder hulp.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top