Jan Rap, wat van ’n Amish-'afrikaner'?

  • 0

Jy staan 'n tipe Amish-tuisland voor, waar almal 'kultuur' en 'sub-kultuur' van suip, braai, potjiekos en saam pomp beoefen in Afrikaans? Jou Amish-kultuur sal dan almal 'n 4x4 Suv op teerpaaie ry en by kettingwinkels uithang en koop, net in Afrikaans? Ek verstaan nooit hoe mense ’n tuisland sonder 'n openbare maatskappy kan begin nie. Selfs moderne ghetto-veiligheidskomplekse begin as 'n openbare maatskappy.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top