Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Director Sylvaine Strike on the success of Endgame at the Fleur du Cap Awards
2019-03-15"The Artscape Theatre in Cape Town was abuzz earlier this week as the winners of the prestigious Fleur du Cap Theatre Awards were announced. The production Endgame won big, taking home three awards – Best Production, Best Actor and Best Director – for Sylvaine Strike."
Video: "Hot noot"-gesprek by die US Woordfees 2019
2019-03-14Heindrich Wyngaard gesels met Jeremy Veary, Mercy Kannemeyer, Hein Gerwel en Astrid de Vos oor bruin en swart skrywers en denkers se belewenis van en bemoeienis met die Afrikaanse leef- en denkwêreld.
US Woordfees 2019: Hot noot
2019-03-14"Afrikaans moet nou ’n era van die opkoms van nuwe vorme, nuwe velde betree, gelei deur die tone van die hot noot."
Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte: Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch, ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2019-03-12"My bedoeling met dié artikel was om aan die biografie reg te laat geskied deur veral te konsentreer op hoe kennis van Olga Kirsch se lewe bydra tot begrip en waardering van haar gedigte. Dit is ’n eis waaraan Roth se biografie oortuigend voldoen."
Call for papers – Sesde Colloquium over het Afrikaans – UGent, 16‒18 oktober 2019
2019-03-12Gelieve abstracts van max. 500 woorden in te dienen voor 15 april 2019. De thema's die zullen worden behandeld zijn 'Taalvariatie in het Afrikaans' op het vlak van de taalkunde en 'Literair oeuvre van Breyten Breytenbach' wat betreft de letterkunde.
Die Niewe Jesus, ampe maa noggie!
2019-03-12"Dis daa wat ek myself as jongmens tienie kêk en sy lang lys van T’s & C’s lat besluit het, en ek het my plek gat invat oppie Jaart of sjebien soes baie dit ken."
NG Kerk kry pak in die hof
2019-03-11"Hierdie saak het natuurlik reperkussies wat heelwat verder strek as die NG Kerk se gay-paniek. Enige organisasie wat aanspraak maak op een stel regte as belangriker as ʼn ander stel regte van ʼn minderheid, sal nou baie versigtig moet trap."
’n Kantopmerking oor Richard Steyn se Louis Botha, a man apart
2019-03-10"Die titel vir die biografie kon selfs ook Louis Botha: a man of courage gewees het."
US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's
2019-03-07Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Willa Boezak, Theresa Biberauer en Karin Brynard het met Adri Breed oor die Afrika-komvandaan van Afrikaans gesels.
Opleiding Nederlands verdwijnt bij Vrije Universiteit Amsterdam
2019-03-07"Over de oorzaak van deze dalende aantallen studenten Nederlands is nu een felle discussie."
NouNet: Brandstofpryse se vooruitsig lyk nie te goed
2019-03-07Wisselvallige brandstofpryse gee menige Suid-Afrikaner ’n kopseer en dié maand is dit geensins anders nie, met brandstofpryse vir Maart wat weer skerp gestyg het. Petrol het hierdie week 74 sent per liter duurder geword en diesel tussen 91 en 93 sent. Dawie Maree, ’n ekonoom en hoof van bemarking van landbou van Eerste Nasionale Bank, lewer kommentaar oor die impak van die stygende brandstofpryse op die verbruiker en landbousektor.
Tegnologie in die klaskamer: ’n onderhoud
2019-03-07Die wêreld is besig om te verander. Behoort onderrigbenaderings aangepas te word om digitale boorlinge binne die klaskamer te akkommodeer?
Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink
2019-03-07"Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden onderzoekt tussen de moorden op Dulcie September, Chris Hani en Anton Lubowski."
Die helaasheid van die dinge deur Dimitri Verhulst: ’n boekresensie
2019-03-07"Met Die helaasheid van die dinge word die Afrikaanse leser toegelaat tot ’n deel van die Vlaamse samelewing waaroor die toeris en bewonderaars van Breugel en Rubens of die skone argitektuur van Brugge skaars oor kan droom."
US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel
2019-03-07Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. Menán van Heerden het ʼn paar foto's geneem.
In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel
2019-03-06"Dankie liewe Deon, jy was een van die mooiste mense nóg in my lewe."
US Woordfees 2019: die markplein se “Zondo-kommissie”
2019-03-05"Hopelik dra die talle gesprekke wat tans by die US Woordfees gevoer word, daartoe by om gewone Suid-Afrikaners opnuut bewus te maak van die krag wat daar in die burgerlike samelewing gesetel is – om, soos dikwels in die verlede, saam te mobiliseer teen ongeregtigheid."
Repliek op die debat oor moedertaalonderrig binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
2019-03-05"Die Universiteit van KwaZulu-Natal probeer ook met Zoeloe doen wat NWU met Afrikaans en onder meer Tswana regkry. Met ʼn moedige leierskap wat oor die vermoë beskik om met populistiese aansprake oor taalregte (na links en na regs) om te kan gaan, en bereid is om kundigheid oor taalbestuur te benut, kan ons saam vorentoe beur."
Afrikaans as onderrigtaal: ’n spesiale "vergunning"?
2019-03-05"Daar is oorvloedige bewyse dat daar ’n stryd teen Afrikaans woed; dalk ten dele begryplik in ’n bepaalde perspektief wat uit die oog verloor dat Engels op presies dieselfde wyse as Afrikaans baat gevind het by apartheid én dat ’n taal nooit (behalwe in ’n diktatuur) pa kan staan vir sondes van (sommige van) sy sprekers nie."
Dis 2019. Maak dit regtig nog saak as ’n mooi man gay is?
2019-03-05"Maak dit regtig nog saak in 2019 of ʼn mooi man, en Aucamp is dit beslis, gay is? Is dit regtig nog nodig vir bekendes om formele statements te maak oor seksualiteit? Wie gee om?"
