Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Gustaf Pienaar Menings 2019-04-04

"Ons het nie nóg ’n buitelander nodig om vir ons te kom vertel hoe ons ons geskiedenis moet verstaan nie."

Kennisgewing: Eerste oproep om referate vir ALV-simposium

LitNet Menings 2019-04-03

"Dit is dalk bloot tyd om ʼn slag stil te staan en te reflekteer op hoe ons letterkunde verander en hoe dit aanpas by, of weerstand bied teen ʼn vinnig veranderende wêreld."

Schijnwerper op Breytenbach. Steunactie van Adriaan van Dis in Nijmegen (april 1979)

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-04-03

"Ook de persartikels van de hand van Adriaan van Dis die in de jaren zeventig en begin jaren tachtig, zoals bekend, nauw bevriend was met Breytenbach en bijzonder geëngageerd in de Anti-Apartheids Beweging Nederland en het Comité Breytenbach, maken deel uit van het archief."

Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK

Izak de Vries Seminare en essays 2019-04-03

"Op 30 en 31 Maart 2019 het die DAK-Netwerk ’n konferensie by die Old Mutual Ouditorium in Kaapstad gehou."

Bo-Kaap: bewaarde erfenis

Menán van Heerden Menings 2019-04-02

Verlede week Donderdag het die Kaapstadse metroraad aan die Bo-Kaap munisipale erfenisbeskerming toegeken. Menán van Heerden vertel meer oor die Bo-Kaap en Arabiese Afrikaans. Lees ook meningsartikels en gedigte oor die Bo-Kaap uit die LitNet-argief.

Operasangeres Lynelle Kenned gesels oor veelsydigheid in die kunste

Marli van Eeden, Lynelle Kenned Onderhoude 2019-04-02

"Be bold and be flexible enough to keep reinventing yourself."

UNISA se Breyten-seminaar: "Breyten Breytenbach in turbulente jare, enkele persoonlike perspektiewe"

Johann Lodewyk Marais Seminare en essays 2019-04-02

"Ek het beleef dat Breytenbach se werk groot spanningsvelde van polarisasie ontketen het, al was daar gedurende sy tyd in die gevangenis min nuus oor hom bekend."

Waar is die kerk se sosiale geregtigheid?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-04-01

"Hierdie verkiesing gaan ʼn bumper crop wees van politici wat nie omgee vir hul kiesers nie. En die kerke, dieselfde kerke wat voorheen vir geregtigheid gestaan het, is hierdie keer weifelend, skoorvoetend om hul nek vir geregtigheid uit te steek." 

Is vennootskappe die antwoord op die land se onderwysprobleem?

Leentjie Wolff SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-04-01

"Die opvoeder wat Engels Tweede Taal aanbied sit byvoorbeeld met meer as 90 leerders in sy klas en soms moet die leerders selfs hul eie toetse nasien. Hy het eenvoudig nie die tyd en hulpbronne om kwaliteitonderrig aan al sy leerders te gee nie."

Die problematiek rondom die FAK se standbeeld-inisiatief

Christi van der Westhuizen Menings 2019-03-29

"Die FAK se inisiatief om 'Afrikaner-geskiedenis' opnuut met monumente te huldig, is die jongste nasionalistiese opflikkering in die oorblyfsels van die 20ste-eeuse politieke projek van die Afrikaners."

"Bizzie Lizzie" vereer vir diens aan die kunste

Marli van Eeden, Lizz Meiring Onderhoude 2019-03-29

"Wanneer iets ’n mens se prioriteit is, wanneer dit jou suurstof is, is dit jou hartstog en maak jy tyd daarvoor. Die dinge wat ek aanpak, is my suurstof, my asemhaal – hoe sal ek nie tyd hê om asem te haal nie?"

Playwright Athol Fugard receives award for lifetime contribution to theatre

Marli van Eeden, Athol Fugard Onderhoude 2019-03-28

"As with any award I have ever received, a small thought sneaks in: Did I really deserve this? Then, I look back on 50-plus years of writing plays and, yes, I guess one could call it a lifetime."

Amanda Strydom vereer vir lewenslange bydrae tot musiek

Marli van Eeden, Amanda Strydom Onderhoude 2019-03-28

"Ek het gesing in die kerk, in die skoolkoor en later op skool- en kerkkampe. Dit was vir my heerlik om te sing, maar ek het nooit gedroom dat ek ’n loopbaan in musiek sou hê nie. Nou kan ek my skaars ’n lewe sonder musiek voorstel."

Die Afri-Kwé-taalprojek beklemtoon historiese en toekomstige verbintenisse

Menán van Heerden Menings 2019-03-28

Op Saterdag 23 Maart het die !AL-OM Aboriginal Customary Council, in samewerking met die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch (US), en die Afrikaanse Taalraad, die Afri-Kwé-taalprojek bekendgestel. Volgens Andries Visagie (Afrikaans en Nederlands, US) verwys Afri-Kwé na die historiese en toekomstige verbintenisse tussen Afrikaans en Khoekhoegowab. Menán van Heerden vertel meer.

101 limerieke: ’n onderhoud met Julio Agrella

Naomi Meyer, Julio Agrella Onderhoude 2019-03-28

"Is politici nie die inspirasie van meeste komediante nie?"

Verbode reis na Omsk

Dolf van Niekerk Boeke en skrywers 2019-03-28

"Reeds tydens die lees van die boek het gedagtes oor die eksistensiële probleem by my opgekom. Daarna het ’n tydperk van Dostojewski-koors gevolg. Nagte, weke en maande lank het ek sy werk gelees en herlees, afgewissel met ’n studie van sy lewe, wat nie minder aangrypend en tragies was as dié van sy groot karakters nie."

Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez

Frans Rautenbach, Max du Preez Onderhoude 2019-03-27

Frans Rautenbach, wat Vrye Weekblad in 1990 in die hof verteenwoordig het, praat met Max du Preez, een van die redakteurs van die “ou” sowel as die nuwe Vrye Weekblad, oor die verlede en die toekoms.

NG-leiers skuld gays ’n verskoning

Chris Jones Menings 2019-03-26

"As die kerkleierskap maar net weet wat die waarde van ʼn verskoning in hierdie opsig sou wees. Die erkenning dat hulle wat die hantering van hierdie spesifieke saak betref, ʼn fout gemaak het en daarom vir kerklidmate en gay persone onvoorwaardelik jammer sê?" 

Is vroulike politici beter vir ons wêreld?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-03-25

"Selde sien mens dieselfde by hul manlike eweknieë. Vroue het eenvoudig hul vinger op die pols van die nasie op ʼn manier wat mans dit nie het nie."

Anna-Mart van der Merwe verras oor toekenning vir beste aktrise

Marli van Eeden, Anna-Mart van der Merwe Onderhoude 2019-03-22

"Anna-Mart van der Merwe het onlangs die Fleur du Cap-toekenning vir beste aktrise in 'n teaterproduksie gewen vir haar rol in die bekroonde produksie Swerfgoed." 

Top