Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez
2019-03-27Frans Rautenbach, wat Vrye Weekblad in 1990 in die hof verteenwoordig het, praat met Max du Preez, een van die redakteurs van die “ou” sowel as die nuwe Vrye Weekblad, oor die verlede en die toekoms.
NG-leiers skuld gays ’n verskoning
2019-03-26"As die kerkleierskap maar net weet wat die waarde van ʼn verskoning in hierdie opsig sou wees. Die erkenning dat hulle wat die hantering van hierdie spesifieke saak betref, ʼn fout gemaak het en daarom vir kerklidmate en gay persone onvoorwaardelik jammer sê?"
Is vroulike politici beter vir ons wêreld?
2019-03-25"Selde sien mens dieselfde by hul manlike eweknieë. Vroue het eenvoudig hul vinger op die pols van die nasie op ʼn manier wat mans dit nie het nie."
Anna-Mart van der Merwe verras oor toekenning vir beste aktrise
2019-03-22"Anna-Mart van der Merwe het onlangs die Fleur du Cap-toekenning vir beste aktrise in 'n teaterproduksie gewen vir haar rol in die bekroonde produksie Swerfgoed."
Menseregtedag: die Cradock Vier-erfenisroete en Garden of Remembrance
2019-03-20"Die Sharpeville-slagting (1960) word jaarliks op 21 Maart as Menseregtedag herdenk. Die Cradock Four Garden of Remembrance word op vanjaar se Menseregtedag amptelik in Cradock deur die Minister van Toerisme onthul. Hierdie fotogalery herdenk vier vermoorde aparheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto, bekend as die Cradock Vier."
Director and playwright Lwanda Sindaphi’s Kudu catches attention at the Fleur du Cap Awards
2019-03-20"Thunderous applause erupted in the Artscape Theatre in Cape Town, as upcoming director and playwright Lwanda Sindaphi received not only one award, but three awards, at the recent Fleur du Cap Theatre Awards, for his play, Kudu."
Die ontdekking van Karel Schoeman se oeuvre: ’n gesprek tussen Dingie van Rensburg en Herman Meulemans
2019-03-20"Meer nog – en as pluimpie aan Meulemans vir sy beheersing van en spel met sy taal, sy Vlaams, sy sappiger Nederlands – merk ek ook onmiskenbaar sterk elemente van Schoeman se skryfstyl, woordgebruik, skryfgevoel en woordspeling in Meulemans se skrywe."
Afrikaans: Drie werklikhede
2019-03-19"Die punt is: Afrikaans het 'n eerbare toekoms as 'n taal uit eie reg slegs as Afrikaansinstansies en alle Afrikaanssprekendes wat taaltrots het, sonder versuim pleidooie lewer vir suiwer(der) Afrikaans en daadwerklike pogings aanwend om suiwer(der) Afrikaans te praat en te skryf."
Wit nasionaliste en moorde in aanbiddingsplekke
2019-03-19"Hier by ons is daar ook die afgelope twee, drie jaar ’n toename in aanvalle gemik op moskees en sinagoges. Glo ons regtig wit nasionalisme in Suid-Afrika het in 1994 ’n stille dood gesterf?"
In memoriam: Deon Knobel – Paaie wat kruis
2019-03-18"Op ons weë deur die lewe kom mens soms met unieke en buitengewone families in aanraking. Die Knobels van Bethlehem is vir my so ’n geval."
US Woordfees 20 Jaar! Herinneringe aan die eerste fees
2019-03-17"Te gou breek die groot aand aan: 17 Maart 2000. Dis tyd vir die Woordfees se Nag van Passie! Die eerste nuwe fees van die nuwe millennium." Dorothea van Zyl deel haar herinneringe aan die eerste Woordfees.
Director Sylvaine Strike on the success of Endgame at the Fleur du Cap Awards
2019-03-15"The Artscape Theatre in Cape Town was abuzz earlier this week as the winners of the prestigious Fleur du Cap Theatre Awards were announced. The production Endgame won big, taking home three awards – Best Production, Best Actor and Best Director – for Sylvaine Strike."
Video: "Hot noot"-gesprek by die US Woordfees 2019
2019-03-14Heindrich Wyngaard gesels met Jeremy Veary, Mercy Kannemeyer, Hein Gerwel en Astrid de Vos oor bruin en swart skrywers en denkers se belewenis van en bemoeienis met die Afrikaanse leef- en denkwêreld.
US Woordfees 2019: Hot noot
2019-03-14"Afrikaans moet nou ’n era van die opkoms van nuwe vorme, nuwe velde betree, gelei deur die tone van die hot noot."
Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte: Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch, ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2019-03-12"My bedoeling met dié artikel was om aan die biografie reg te laat geskied deur veral te konsentreer op hoe kennis van Olga Kirsch se lewe bydra tot begrip en waardering van haar gedigte. Dit is ’n eis waaraan Roth se biografie oortuigend voldoen."
Call for papers – Sesde Colloquium over het Afrikaans – UGent, 16‒18 oktober 2019
2019-03-12Gelieve abstracts van max. 500 woorden in te dienen voor 15 april 2019. De thema's die zullen worden behandeld zijn 'Taalvariatie in het Afrikaans' op het vlak van de taalkunde en 'Literair oeuvre van Breyten Breytenbach' wat betreft de letterkunde.
Die Niewe Jesus, ampe maa noggie!
2019-03-12"Dis daa wat ek myself as jongmens tienie kêk en sy lang lys van T’s & C’s lat besluit het, en ek het my plek gat invat oppie Jaart of sjebien soes baie dit ken."
NG Kerk kry pak in die hof
2019-03-11"Hierdie saak het natuurlik reperkussies wat heelwat verder strek as die NG Kerk se gay-paniek. Enige organisasie wat aanspraak maak op een stel regte as belangriker as ʼn ander stel regte van ʼn minderheid, sal nou baie versigtig moet trap."
’n Kantopmerking oor Richard Steyn se Louis Botha, a man apart
2019-03-10"Die titel vir die biografie kon selfs ook Louis Botha: a man of courage gewees het."
US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's
2019-03-07Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Willa Boezak, Theresa Biberauer en Karin Brynard het met Adri Breed oor die Afrika-komvandaan van Afrikaans gesels.
