Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kan Zille se belastingrevolusie werk?
2019-02-05"Ten beste kan ’n gedeelte van belasting van die staat weerhou word, maar nie alles nie. Of ons dit wil weet of nie, ons lewe in ’n simbiotiese verhouding met die staat, al voel dit soms eerder na ’n parasitiese verhouding, met ons as gashere."
NouNet: Impact of recent Overberg wildfires on vegetation
2019-02-05Recent wildfires since the start of this year have caused havoc in the Overberg region, with many homes destroyed and damaged, and thousands of hectares of vegetation burnt. CapeNature's Executive Director for Biodiversity Support, Ernst Baard, gives some insight on the effect the wildfires have had on the vegetation of the area.
By die ontstaan van die Universiteit Stellenbosch: indrukke van Stellenbosch 100
2019-02-04"Origens het die opstellers van Stellenbosch 100 natuurlik ’n enorme taak op hande gehad, waarvoor hulle gelukgewens moet word."
NouNet: Meer as 700 000 nuwe kiesers by OVK geregistreer
2019-02-01Meer as 81% van die nuut-geregistreerde kiesers is jonger as 30 jaar oud; 52% is vroue en 48% mans. Amanda Gouws, professor in politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, reageer.
Nie die laaste noot nie: ’n onderhoud met Johan Stemmet
2019-01-31"Ná byna 29 jaar, 43 reekse en byna 700 episodes het Johan Stemmet diep spore in Suid-Afrikaners se harte getrap. Johan, sy musiekfabriek, onderbaadjies en sêgoed het volksbesit geword. Gaan Noot vir noot dieselfde sonder hom wees?"
Suid-Afrikaanse skole: hoe kan dit beter werk?
2019-01-31"’n Honger kind kan nie leer nie; nie in Afrikaans nie en ook nie in Engels nie."
Wupperthal ween
2019-01-31"Ek wou net 500 woorde skryf oor die ontstaan van Wupperthal, om ietsie te skryf oor wat verlore is."
Skrywers gesels oor kykNET-reeks Dwaalster
2019-01-31"Ons hoofkarakter, Annabel Loots, vlug uit die stad omdat sy in gevaar is weens haar werk as ’n ondersoekende joernalis. Terwyl sy op Maanhaarsdrif laag lê, word haar string plofbare artikels oor skaliegasontginning en korrupsie gepubliseer, met dramatiese gevolge."
The rise and fall of Mmusi Maimane
2019-01-31"Over recent years, the DA has attracted South Africans of different backgrounds with diverse ideological views. Maimane is under enormous pressure to keep these different interest groups with different backgrounds happy in the party."
Die tameletjie van veeltalige universiteite
2019-01-31"Die vonk in die kruitvat was toe Mboweni hom in die openbaar in sy persoonlike hoedanigheid op Twitter gedistansieer het van UP se besluit om Afrikaans uit te faseer as medium van onderrig."
Stories teen my muur: ’n onderhoud met Matthys Strydom
2019-01-30"Ek benader nie kuns uit ’n akademiese of ekonomiese oogpunt nie. Ek luister liewer na my binnegoed en probeer ook nie definieer hoekom ek van iets hou nie."
Grondwoorde groei uit KwaZulu-Natal: ’n onderhoud oor ’n Afrikaanse gedigkompetisie
2019-01-30"Grondwoorde is 'n Afrikaanse digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal. Die drie hoofdoelwitte is: (i) die bevordering van Afrikaans; (ii) om aspirantdigters te ondersteun; en (iii) om brûe tussen leerlinge van meer diverse groepe te bou."
Klankbord op die TV-spyskaart: ’n onderhoud met Ilse van der Merwe
2019-01-29"Die reeks is 'n samekoms van twee kreatiewe wêrelde: musiek ('klank') en kos ('bord')."
Die groot gevry na die bruin stem
2019-01-29"Hierdie jaar, 2019, en hierdie algemene verkiesing beloof om een uitgerekte reeks skermutselings te wees, met al die politieke gepretzelry wat dit impliseer. Vrugbare teelaarde vir satirici. Goedkoop vermaak vir die res van ons."
Marie Kondo: rondom minimalisme en die nut van boeke
2019-01-28"’n Fiets kan mens weggooi as jy nie meer daarmee kan ry nie, want watter ander nut het dit dan? Maar wanneer gooi mens literatuur weg? Wanneer is literatuur nutteloos?"
LitNet Akademies Weerdink: Verkiesing 2019
2019-01-25Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. Die tweede onderhoud in hierdie reeks hou verband met die 2019-verkiesing. Menán van Heerden gesels met Chris Nelson oor die stand van ons demokrasie.
Huldeblyk: Theo Bekker (1955–2019)
2019-01-25"Theo Bekker se oudstudente, kollegas en vriende sal hom onthou as ’n aangename en vriendelike mens wat altyd opgeruimd en gereed met ’n kwinkslag was. Hy het ’n wye perspektief op Suid-Afrika gehad en hom nie laat vasknoop in ideologiese hoeke nie."
“Time” writing competition: Interview with Rethabile Sindi
2019-01-24"I take Afrikaans as home language. Being the only black student in my class I wanted to highlight what makes me stand out in a crowd."
“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Johan Kotze
2019-01-24"Ek is baie bewus van ritme en sal soms ’n rukkie dink aan ’n goeie woord om by die ritme te pas. Ek is ook lief vir subtiele alliterasie en assonansie en baie keer gebeur dit byna outomaties."
“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Eunice Basson
2019-01-24"My ouers het ons nooit van hierdie baba en hulle verlies vertel nie; konvensie en stilte het in daardie jare die oorhand gehad. Die feit dat my ma hierdie 'geheim' lewenslank op ’n kalender herdenk het, het my destyds eindeloos ontroer en so het hierdie gedig begin vorm aanneem."
