Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Van boeke, lesers en skrywers (Deel 1)
2018-11-22"Woorde, die smaak, tekstuur en klank daarvan is ’n oneindige bron van verwondering. En om dit dan saam te groepeer op ’n manier wat nie net sin maak nie, maar wat ander mense laat soebat vir nog – dis ’n tipe magic, met skrywers as die abrakadabra-towenaars."
Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede
The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner
2018-11-22
What does Afrikaans mean in the context of Africa? And what can an institution such as Stellenbosch University gain, should it make work of ensuring there is no lesser place for it? Willem de Vries spoke to Dele Olojede, who has become a supporter of the campaign, Gelyke Kanse (Equal Opportunities).
’n (Laaste) naskrif aan Jannie Marais van Coetzenburg
2018-11-22"Oom Jannie, aan die begin van hierdie jaar het ek aan u in die Anderwêreld, waarheen u nou al ‘n volle 100 jaar gelede verhuis het, gerapporteer dat die Universiteit Stellenbosch, waarvan u die groot grondlegger was, besig is om sy bedoelde spoor totaal byster te raak."
Reguit boempies sonner respek
2018-11-22"Dis ʼn skok en ʼn sêdness om te sien hoe die skole deesdae in ʼn toestand is, en mee soe die kinnes. Toe ek op skool gewiesit, was daa maa oek sulke goed, maa daa was nettie smartphones ommie goed te recordie."
Miriam Van hee in gesprek met haar vertalers
2018-11-21"Uitgangspunt voor de publieke ontmoeting zijn uitstekende vertalingen die de vertalers Daniel Hugo en Philippe Noble hebben ondernomen van Van hee’s dichtbundel De bramenpluk (De Bezige Bij 2002)."
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
2018-11-20"Weinig word daar egter gepraat oor die effek van die wet op klein dorpies in die Karoo, waar ek gebore is en grootgeword het. Nóg ’n aspek wat oorgeblaai word, is die rol van kerke in hierdie sensitiewe historiese saak – en hier verwys ek spesifiek na die ou NG Sendingkerk (vandag die Verenigende Gereformeerde Kerk of VGK)."
Afrikaanse letteren in Boedapest
2018-11-20"ELTE is een van de oudste universiteiten van Centraal-Europa, met in totaal dertigduizend studenten en een dynamische groep van enthousiaste, begeesterende docenten Nederlands. Een groep van vijftien studenten, derdejaars, masters en ook enkele studenten met gewoonweg interesse, volgde een week lang een lessenreeks met de focus op de Afrikaanse literatuurgeschiedenis."
US Woordfees-programbekendstelling: Marga Stoffer oor die voorgestelde kopiereg-wysigingswetsontwerp
2018-11-19"Die enkeles wat behoorlik vergoed word vir hulle werk, is dié wat gelukkig genoeg is om tekste te hê wat in skole gebruik word. Maar die wetsontwerp maak dit nou vir die Departement van Basiese Onderwys moontlik om opvoedkundige materiaal sonder die toestemming van skrywers, en sonder vergoeding aan hulle, te gebruik."
US-konvokasie 2018: Breyten Breytenbach reageer op Jeremy Vearey se toespraak
2018-11-19"Ek weet nie of ons ooit gaan ontkom aan die moedswilligheid om strooipoppe op te stel en eenvoudig die ander se motiewe te bly wantrou nie. Dit is ook die nalatenis van wat die gedwonge skeiding van ons gemaak het." Breyten Breytenbach reageer op Jeremy Vearey se US-konvokasietoespraak.
’n Selfgerigte-lees-proses: traumabelewing en -verwerking in die jeugroman Blou is nie ’n kleur nie: ’n onderhoud
2018-11-15"Trauma (veral verlies en dood) is so deel van elkeen van ons se lewens, en met die lees van hierdie jeugroman het ek tot die besef gekom dat jou geloof en die verbreking van stilte tot heling en veerkragtigheid lei."
Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai
2018-11-15"Die projek, wat deel van ’n rehabilitasieprogram vorm, is ’n inisiatief van ’n vorige minister van korrektiewe dienste, Sbusiso Ndebele, wat self ’n ywerige leser is. Hy het gesê: 'Ons moedig gevangenes aan om te lees en om te studeer. Sodoende word ’n omgewing geskep wat tot verbetering bydra.'"
Die eksistensiële uitdagings van aftrede – om die kaf van die koring te skei
2018-11-15"In die artikel wat volg, fokus ek nie op enige van die hooftemas, soos finansies, eiendom, gesondheid en ander maatskaplike uitdagings in ons gesinslewe wat ons daaglikse lewenskwaliteit voor, gedurende en na aftrede raak nie. Ek wil probeer om iets van die dieper vlakke van ons bestaan, in die 50 jaar en ouer fases van ons lewens (voor, gedurende en na aftrede) te beskryf. Ek doen dit ietwat buite die gewone raamwerk van hoe ons ons identiteit sien en beleef en hoe ons sin maak van ons lewens."
Summe specials en hot deals
2018-11-15"Ek dra hoep vi ’n bietere toekoms in my are. Wan ek sien dan hoe ek die internet gebruik om my eie liewe te vebieter. En ek gloe mos maa altyd, as ek dit kan doen, wat is vekeerd mettie neks pesoon om oek soe te kan maak."
Jakes Gerwel Memorial lecture: Imagining a post-apartheid future
2018-11-14"To realise our dream of a truly free, fair and equal society, we have to take action. And I think that at the heart of any action we take, we have to 'invest' in young people. They are the future, here and in the rest of Africa."
US-konvokasie 2018: Kom pad toe
2018-11-13"Inderdaad, wat ’n bietere toekoms vir Afrikaans in al sy variëteite en meertaligheid betref, much more is at stake out there than in here, my taalgazi’s. Soes ôs soms oppie vlaktes sê as ôs jou uitdaag: 'Kom pad toe.'" Jeremy Vearey was vanjaar die gasspreker by die Universiteit Stellenbosch se konvokasievergadering.
Jakes Gerwel-herdenkingsviering: Die rol en verantwoordelikheid van die intellektueel
2018-11-12Op Saterdag 10 November het die Jakes Gerwel-herdenkingsviering in Greatmore-straat 66, Kaapstad plaasgevind. Paneelbesprekings, voordragte en opvoerings het van die oggend tot die aand in ’n feestelike atmosfeer plaasgevind. Menán van Heerden gee ’n oorsig van een van die diskoersgesprekke, “Die rol en verantwoordelikheid van die intellektueel” (met Hein Willemse, Mercy Kannemeyer en Imraan Coovadia). Die fasiliteerder van hierdie paneelbespreking was Heindrich Wyngaard.
Inderdaad feestelik by Prince Albert Leesfees
2018-11-09"Die fokus is stewig op boeke en leeswerk. In daardie opsig weerstaan hulle nog die versoeking wat soveel ander feeste tref om dit in ’n verskeidenheidskonsert te probeer omskep. Hierdie fees vergeet nie dat hulle probeer om lesers tevrede te stel nie."
Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde
2018-11-08"In ’n referaat gelewer by ’n akademiese kollokwium by die Universiteit van Pretoria op 1 November, reflekteer Candess Kostopoulos oor wat ’n 'laer' is: ’n sirkulêre struktuur wat dié aan die binnekant moet beskerm, maar wat (as daar gedink word aan letterlike ossewaens) ook beweeglik is en verskuif kan word."
Ithisisi yokuqala yesidanga sobugqirhalwazi ngolwimi lwesiXhosa: udliwano-ndlebe noGqr Nompumelelo Kapa
2018-11-08UGqr Nompumelelo Kapa wenze imbali ngokuba ngumfundi wokuqala ezimbalini kwiYunivesithi yaseFort Hare ukubhala ithisisi yesidanga sobugqirhalwazi ngolwimi lwesiXhosa. UGqr Hleze Kunju uncokola noGqr Nompumelelo Kapa.
Frankfurtse Boekebeurs ’n barometer vir tendense in die boekbedryf
2018-11-07"Die Frankfurtse Boekebeurs, wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier, is die grootste en oudste van sy soort, met ongeveer 7 500 tentoonstellers van oor ’n honderd lande wat daaraan deelneem."
