Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar 

LitNet NeerlandiNet 2018-10-09

"Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se  Prestasie-prys van R75 000. Dit is ‘n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting, wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in."

Jacques Brel: 5e Gents Colloquium over het Afrikaans

Herman Meulemans NeerlandiNet 2018-10-09

"In Vlaanderen pakken de grote schouwburgen nu uit met een grote muzikale hommage aan Jacques Brel, die op 9 oktober 1978, juist 40 jaar geleden, in Frankrijk overleed. Ook in Zuid-Afrika spreekt de zanger, componist en tekstschrijver nog altijd tot de verbeelding."

Uitnodiging: Kom ontmoet die skrywer Jan De Kinder in Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2018-10-08

Kom ontmoet die Belgiese skrywer Jan De Kinder op 13 Oktober in Stellenbosch. De Kinder gaan met Erna Ridge in gesprek wees.

’n Onderhoud met Eloïse Cupido

Eloïse Cupido, Yolanda du Toit Onderhoude 2018-10-04

"Dink Vetkoekpaleis, Ontbytsake en Proesstraat. Eloïse Cupido is ’n veelsydige kunstenaar wat enigiets kan doen waarop sy haar toespits; van stemkunstenaar tot toneelspel en meer onlangs ook sangeres. Alles wat dié Overbergse nooi haar hand aan waag, is gelaai met energie en deursettingsvermoë."

Jakes Gerwel se skrywersnalatenskap

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-10-03

"Vanaf 2019 beoog die Jakes Gerwel-stigting om nuwe skrywers by die huis te verwelkom in ’n projek wat broodnodig in Suid-Afrika is. Hierdie skrywers word dan in verbinding geplaas met gevestigde skrywers wat hulle van praktiese raad bedien, hulle help om hul werk te verbeter en oor die algemeen as mentors optree."

Persvrystelling: Leierboere besin by Aardklop oor grondhervorming

LitNet Menings 2018-10-03

"Kabous Meiring lei vanaand, 3 Oktober, ’n gesprek oor plattelandse herlewing. Ivor Price se paneelgesprek Donderdagaand gaan oor die plase van die toekoms, en Vrydagaand oor die rol van landbou-organisasies ná die 2019-verkiesing."

Makataan se anner naam

Olivia M Coetzee Rubrieke 2018-10-03

"Die anner dag, toe hoo ek pe ongeluk hoe mense praat vannie lekke makataankonfyt. Die ding is dié, though: die woord “makataan” wassie gebruikie ..."

Komplimente aan Herman Meulemans – en komplimente aan Festival voor het Afrikaans 2018

Dingie van Rensburg Menings 2018-10-03

"Soos gesê, was daar nog véél meer van kuns, van kunstenaars, en van vertoon van kultuurgoedere van uiteenlopende en soms hibriede aard – sy dit solo- en groepoptredes, sy dit woord- en liedkuns, sy dit toneel- en filmkuns, en nog vele meer. Wat vasstaan, is dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse kuns in ryke verskeidenheid, vir een hele naweek, in Amsterdam, voluit koning gekraai het, en sekerlik tot almal se plesier, almal se verryking, en almal se waardering."

Festival voor het Afrikaans 2018: Fonteine in die Dorsland en meertaligheid

Anina Peens NeerlandiNet 2018-10-03

"Die saal waar die gesprek plaasgevind het, was stampvol. Mense het van heinde en verre gekom om die Afrikaanse fees by te woon en die gesprek oor Afrikaans in Suid-Afrika was vir die Nederlanders baie belangrik. Hoewel die tyd beperk was, het die gesprek ontwikkel in ’n debat met die gehoor wat vir ure kon voortduur."

Die daggadebakel: uit ’n mediese oogpunt

Dawie van Velden Seminare en essays 2018-10-02

"Ons gaan nog lang trane huil oor hierdie ondeurdagte besluit."

Gesnaarde gedigte by Aardklop: ’n onderhoud met Hilandi du Toit

Marius Boonzaier, Hilandi du Toit Leefstyl 2018-10-01

"Mense lag (want June is só fantasties en vrek snaaks); hulle huil oor die onregverdigheid van die lewe; en hulle word opnuut trots om Afrikaans en Suid-Afrikaans te wees."

“Ek beskou myself as bevoorreg en werk soos ’n malle elke dag”: ’n onderhoud met Nataniël

Marli van Eeden, Nataniël Leefstyl 2018-10-01

"Waarmee ek ook al tans besig is, is my hoogtepunt. Ek is mal van vrees, obsessief oor detail, naar van spanning, smagtend na aanvaarding, neuroties oor my geheue en doodbenoud iemand sien ’n kostuum vir ’n tweede keer."

In die greep van geweld!

Seymour Bothman SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-10-01

"Geweld in Suid-Afrikaanse gemeenskappe is niks nuut nie. Dié dade van geweld in gemeenskappe spoel dikwels oor na die skole, waar die vetes tussen bendes en dwelmbase voortgesit word."

Daggaseminaar: forensiese en regsimplikasies van die dekriminalisering van die besit en kweek van dagga

Thomas Mollett Seminare en essays 2018-10-01

"Mens kry die idee dat die wet, goed soos dit dalk bedoel mag wees, so ’n bietjie is soos om half swanger te wees. Dis nie hier nie maar ook nie daar nie. In isolasie en in die perfekte wêreld waar van mense verwag word om getrou by die wet te hou, waar hulle mooi in hul huis sit en dagga rook, is dit goed en wel, maar die probleem kom dat dit kan oorspoel na buite die huis."

Dagga gewettig: hoe raak dit skole?

Danie van Wyk Seminare en essays 2018-10-01

"Laat daar geen twyfel wees daaroor dat die dagga-uitspraak van ons land se hoogste hof die krisis in ons skole nog meer gaan verhoog nie. Dis naïef om te dink dat die gebruik van dagga nie noemenswaardig in ons skole gaan toeneem nie. Elke onderwyser, veral in townshipskole, is uitgelewer aan en is reeds bekommerd oor wat die effek van die wettiging van dagga op leerders gaan hê."

’n Biblioteek is meer as net boeke

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-09-28

"Ek is nou nog lid van die biblioteek. Hierdie week het ek weer gegaan om boeke uit te neem. Maar tot my skok het ek ontdek dat al die rakke leeg is. Die boeke is opgepak en word nou geberg tot verdere kennisgewing. Intussen word die gemeenskap ontneem van ’n broodnodige diens. Tot verdere kennisgewing."

#MeToo en #TimesUp: die nadraai

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-09-27

"Sekspeste sal ophou net as daar daadwerklike gevolge aan hul dade gekoppel word. Dank hulle af sonder pensioen. Swartlys hulle binne hulle bedryf. Daag hulle voor die hof. Laat hulle die moontlikheid van tronkstraf in die gesig staar."

Aardklop 2018: ’n Toeganklike en prikkelende boekeprogram

Yolanda du Toit, Theo Kemp Boeke en skrywers 2018-09-27

"Vanjaar is daar heelwat meer niefiksie-titels op die program as vantevore. Ons het gevind dat die meeste van die feesgangers wat die ATKV-Boeke-oase bywoon, graag wil saamgesels oor sake van die dag."

Die “granietvoetspore” van die wêreld met besondere verwysing na die voetspoor digby die Mpuluzi in Mpumalanga

Willie Breytenbach Menings 2018-09-27

"Daar is ten minste drie bestaande 'reusevoetspore' in granietgesteentes wêreldwyd: in Sri Lanka, Thailand en Suid-Afrika. In al drie gevalle heg die plaaslike bevolkings besondere godsdienstige betekenisse aan hierdie verskynsels. Dit is egter verskillende godsdienste."

Jesse Clegg: taking the world by storm

Yolanda du Toit Lifestyle and entertainment 2018-09-26

"Music, for me, is a way to understand the world. I write about relationships – my own and others’ – and it is this combination of personal and observational experiences that inspires me to create."

Top