Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Eietydse MI(SA) ook te sien by Suidoosterfees

Marli van Eeden, Antjie Krog Suidoosterfees 2019-04-24

"My eerste reaksie toe ek die opdrag kry, was om dit van die hand te wys – ’n mis is ’n daad van geloof, en nie regtig iets waarmee ek grootgeword het in die NG Kerk nie."

UNISA's Breyten Seminar: "in the calyx of your thoughts" – topological deformation in a few texts and paintings by Breyten Breytenbach

Hein Viljoen Seminare en essays 2019-04-18

"This is an example of what I call the eighth petal of the sacred lotus in Breytenbach’s work. It indicates the ways in which Breytenbach plays with and stretches language and cognitive frameworks."

Watter party sal rêrig die sake van Suid-Afrikaners vorentoe vat ennie net volgens rasgroepe nie?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-04-18

"En dis al wat mense soek. Amal van ôs. Om gehoo te wôd, en raakgesien te wôd, en om te voel soes ôs menslikheid raakgesien wôd."

Coffee Snobs gereed om die teater aan te pak

Marli van Eeden, Coffee Snobs Suidoosterfees 2019-04-17

Marius en Vernette Wessels vorm die duo Coffee Snobs, bekend vir hulle albums Aroma en Lig, maar vanjaar pak hulle die teater aan met hulle eerste volwaardige teaterproduksie.

Enkele opmerkings oor Harris Dousemetzis se The man who killed apartheid

Handré Brand Boeke en skrywers 2019-04-17

"Die huidige historiese beskouings oor Tsafendas as ’n skisofreniese moordenaar moet (aldus Dousemetzis) omskep, gewysig en reggestel word tot dié van ’n heldhaftige, polities gemotiveerde vryheidsvegter."

Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement

Naomi Meyer, Andries Coetzee, Nick Henriksen Onderhoude 2019-04-17

"Humans have participated in mass migrations since the earliest dawn of human society. ... Understanding how the Patagonian Afrikaans community has negotiated their identity and their relation to place is, therefore, a very current topic, and can be of value to the understanding of current migrant communities."

Bring nasionale diensplig terug

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-04-16

"Hoekom nie byvoorbeeld nasionale diensplig herinstel nie? Hierdie keer nie om burgers te leer hoe om ander burgers af te maai en te onderdruk nie, maar om te leer opbou." 

UNISA se Breyten-seminaar: Breyten Buiteblaf

Jo Prins Seminare en essays 2019-04-15

"En nou Breyten, eersdaags op 80. My magtig! As die res van ons maar só kan doodgaan …"

Mama at the Artscape: an interview

Menán van Heerden, Chenal Kock, Jeremeo Le Cordeur Lifestyle and entertainment 2019-04-11

Mama runs until Saturday 13 April at the Artscape. Mama (portrayed by Chenal Kock and directed by Jeremeo Le Cordeur) is a character piece, showcased through poetry and physical theatre, that focuses on the Afrikaaps dialect. Menán van Heerden chats to Chenal and Jeremeo to find out more.

The Copyright Amendment Bill: an interview

Naomi Meyer, Louis Gaigher, Leanne Martini Kopiereg-wetsontwerp 2019-04-11

"The Bill erodes copyright protection. It makes it impossible for creators of academic work to protect their legitimate interests, such as being remunerated for their work and having their work’s integrity respected."

Gangster state: ’n Onderhoud na afloop van die boekbekendstelling en betoging

Marli van Eeden, Melt Myburgh Onderhoude 2019-04-10

"Betogers, ontevrede met die bewerings in Gangster state, het toegesak op die bekendstelling in Exclusive Books in Sandton op 9 April. Chaos is veroorsaak deur onder andere eksemplare van die boek op te skeur."

UNISA se Breyten-seminaar: "How to write in Afrikaans and still respect yourself in the morning"

Harry Kalmer Seminare en essays 2019-04-10

"Selfs in die donker kan ek my hande op een van sy boeke lê."

Is kernkrag die antwoord?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-04-10

"Met Eskom en sy gemôs is daa sieke baie mense wat biesag is om te kyk na alternatiewe maniere om krag te kry."

Ramaphosa se skoonmaakbeleid en die ANC se kandidatelys

Jason Lloyd Rubrieke 2019-04-10

"Die strategie agter die optrede deur Mboweni jeens Mkhwebane is egter van groter belang vir Ramaphosa se skoonmaakprojek."

Genees die tablet of gee dit kopseer? ’n Gesprek oor tegnologie by die huis en in die klas

Naomi Meyer, Ria Taylor, Estelle Kruger, Jean Vermeulen Onderhoude 2019-04-09

"As hulle reeds in oormaat met tegnologie gebombardeer word, waarom dit dan ook in die klaskamer gebruik?"

Ôs het nog “Musk”-saadjies nodag

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-04-09

"En elke jaa soes ek sien hoe Hoerikwaggo brand, dink ek trug an my grootmense se wysheid. Dit moet brand, virrie oud om te vegaan, ennie niewe om op te staan."

Joe Biden: sekspes of ongelukkige slagoffer van #MeToo?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-04-09

"Dis juis hierdie dubbele standaard wat maak dat daar soveel klagtes oor seksuele teistering die afgelope ruk in die pers aandag geniet. Mans in magsposisies word toegelaat om op onvanpaste maniere op te tree, en kom weg daarmee, omdat hulle charismaties is en volgers het wat hulle sal verdedig."

Gay cruising is dood

Herman Lategan Seminare en essays 2019-04-09

"Soos Hennie Aucamp in een van sy kortverhale vra: Wat bly oor van soene?"

DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is”

Hein Willemse Menings 2019-04-04

"Die Afrikaans wat ons in die bodorp beleef het, of wanneer óór ons gepraat is, was ’n taal van ontheemding, van vervreemding, van ontkenning. Dit is ontsettend om in jou eie taal ’n mindere, ’n vreemdeling, ’n gebrekkige kuriosum geag te word."

UNISA’s Breyten Seminar: "The birthday poem ritual as self-portrait in Breyten Breytenbach’s poetry: 1964–2014"

Charles Tait Books and writers 2019-04-04

"The biographical nature of both poetry and painting in Breyten Breytenbach’s work is less an indulgence than a subjective witnessing of both personal and world history."

Top