Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
LitNet is #opdielug!
2019-06-12LitNet is #opdielug! Kom luister saam: Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Net op Radio 786. Eerste aan die woord: Universiteit Kaapstad-student Riyaadh Lawrence.
Sypaadjie-gesprek: Bettina Wyngaard lewer repliek op Wenkbrou se repliek
2019-06-12"Gebrek aan diversiteit, gebrek aan kulturele sensitiwiteit is ʼn industriewye probleem."
Mikrodosering?
2019-06-12Heinz Mödler skryf onlangs in ’n dagbladrubriek dat "pasiënte met middelweerstandige depressie en posttraumatiese stres, vir wie daar nie meer raad is nie, kan baat vind deur ’n kort kursus LSD ..., ecstasy ... of magic mushrooms ... te neem". Handré Brand ondersoek hierdie stelling.
Bekendstelling van die Winnie Rust-stigting
2019-06-11"Vir ons was die bekendstelling van die Winnie Rust-stigting ’n simboliese, nuwe begin. Ons wou dit graag met ander deel en die trauma van die moord en lang hofsaak na die agtergrond skuif. Ons was gretig om die rol van passiewe slagoffers te verruil vir dié van bouers van ’n beter toekoms vir ander. Ons het geweet dit sou nie maklik wees nie, maar ons moes iewers begin."
Na aanleiding van Bettina Wyngaard se skrywe oor Sypaadjie
2019-06-11Johan Jack Smith en Izak de Vries van Wenkbrou reageer op Bettina Wyngaard se artikel wat pas op LitNet verskyn het: "Om van ’n skrywer uit te maak dat sy haar skuldig maak aan '’n [u]itgesproke verdediging van skeiding en verskillende behandeling op grond van kleur' is ’n wilde aantyging en heeltemal onaanvaarbaar."
Watwou “vergunning”! Afrikaans bied dalk juis ’n oplossing in skole!
2019-06-11"Die omvang van hierdie krisis behoort diegene wat die belange van kinders voorop stel, uit hul polities-historiese bekgevegte wakker te ruk en te laat soek na werkbare oplossings vir skole, eerdat nog ’n generasie kinders so te sê ongeletterd die werksmark betree."
Woorde wat die wenkbrou laat lig, om al die verkeerde redes
2019-06-11"Dink watter verskil dit sou gemaak het indien daar van ’n groep Xhosasprekendes gevra was hoe hulle voel wanneer hulle uitgebeeld word op die wyse waarop dit gedoen is. Of as ’n groep bruin mense gevra was hoe hulle voel oor die term kleurling, of die geloof dat om mense uit te sluit nie rassisme is nie."
Human rights and cultural relativism in Africa
2019-06-10"Are human rights absolute, or are they relative to cultural – including religious – beliefs and practices? The recent passing of anti-abortion laws in Alabama in the USA was done with evangelistic religious fervour, with Governor Kay Ivey stating that the passing of the law was a 'powerful testament to Alabamians’ deeply held belief that every life is precious and that every life is a sacred gift from God'."
Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou
2019-06-06"Mag die engele jou wonde nou verbind, mag jou littekens nou vervaag, en mag jy die ewige rus geniet. Weet dat ons in jou bataljon sal voortgaan met die oorlog waarin jy ons gelei het – om net iets van die hemel te proe."
In de chaos schuilt de schoonheid: Wonderboom van Lien Botha
2019-06-06"Wat een verhaal is de roman Wonderboom van Lien Botha."
Talentkompetisie vir behoeftige jong kunstenaars
2019-06-06"Die onmoontlike is al danksy die Global Spotlight Talent Search-kompetisie moontlik gemaak vir kunstenaars uit moeilike sosio-ekonomiese omstandighede. Soveel sukses is al behaal dat van hulle al op wêreldverhoë opgetree het."
Compassion en godsdiens, politiek, sport: die onheilige drie-eenheid
2019-06-05"Die toksiese kombinasie van vrees en onkunde kan baie maklik veroorsaak dat mense keuses maak wat teen hul eie beste belange indruis. Hoekom anders sal Amerikaanse boere volhou om Trump te ondersteun wanneer sy beleid tot hul ekonomiese ondergang lei?"
Onderwys: die ANC-regering se grootste mislukking die afgelope 25 jaar
2019-06-04"Hoe is dit moontlik dat nieteenstaande die feit dat elke president sedert 1994 belowe het om onveilige skole uit te skakel, leerders nog steeds in puttoilette verdrink?"
Encounters documentary film festival celebrates 21 years
2019-06-04"Recently, Encounters has expanded the scope of its programming to encompass new media (virtual reality and interactive documentaries) and other forms of nonfiction storytelling, placing an emphasis on a contemporary, cross-disciplinary approach to both documentary reception and documentary production."
Nuwe vaartbelynde kabinet, of slegs kosmetiese veranderinge?
2019-06-04"Feit bly staan, die gordel is nie regtig ingetrek nie; die boep sit net op ’n ander plek."
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2019
2019-06-03Van vrijdag 20 t/m zondag 29 september 2019 wordt in Nederland en Vlaanderen de vierde Week van de Afrikaanse roman gehouden. Deze leescampagne richt de aandacht op Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling.
Breytenbach Nobelprijswaardig
2019-05-31"Elk jaar dragen wetenschappelijke academies en universitaire instellingen wereldwijd schrijvers voor met het oog op de Nobelprijs. Op vraag van initiatiefnemers in Zuid-Afrika heeft het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (Universiteit Gent) jaren geleden het verzoek ingewilligd om steun te verlenen aan de kandidatuur van Breyten Breytenbach."
Binyavanga Wainaina se "Hoe om oor Afrika te skryf"
2019-05-30"Sonsondergange en hongersnood tref immer die kol. Span altyd die woord Afrika of Donkerste of Safari in die titel in."
Andrew Murray, Desmond Tutu en die pryswenners
2019-05-30"Wat my sekerlik vir ʼn lang tyd sal bybly, is die feitlik onopsigtelike wyse waarop die Andrew Murray Prysfonds inklusiwiteit binne Christelike konteks bevorder. In ʼn wêreld waar godsdiens al meer gebruik (en misbruik) word om uit te sluit, is dit ʼn baken van hoop."
Mogoeng Mogoeng en die Bybel by Ramaphosa se inhuldiging
2019-05-29"Moet ’n mens dus maar wegkyk? Is hy dan nie juis ’n voorbeeld van hoe om geloof met amp te versoen nie?"
