Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Snap-Crap-en-Post

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-07-10

"Ek mean vewat moet die koerante online soe ʼn groot ding maak om die video van die man met sy mond vol maggots die hele online community in stuur? Dis môssag!"

Anders geveer: ’n onderhoud met verlede jaar se wenner van die RSG | Sanlamradiodramakompetisie

Naomi Meyer, Sophia van Taak Onderhoude 2019-07-10

"Vir my is die roerendste stories dié waarin die karakters nie helde is nie, maar doodgewone mense — met verwonding, met blinde kolle, met tekortkominge en die gedeelde basiese hunkering om iewers geborge te voel."

Louise Viljoen stel ondersoek in na hoe Antjie Krog Nederlanders bewus maak van raakpunte met SA samelewing

Willem de Vries, Louise Viljoen Onderhoude 2019-07-10

Globalisering en die nuwe tegnologieë lei eintlik noodwendig tot interaksie tussen kulture en samelewings en dus wég van ’n insulêre bestaan, skryf die Stellenbosse literator Louise Viljoen in ’n artikel wat onlangs op LitNet Akademies gepubliseer is. Sy het Willem de Vries se vrae beantwoord oor “Antjie Krog as kulturele bemiddelaar: aspekte van haar skrywerspostuur in die Lae Lande”.

Suid-Afrikaanse skole so onveilig soos Suid-Afrikaanse strate

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-07-09

"Suid-Afrika verdien ’n beter onderwyssisteem!"

’n Pyplyn vir Afrikaans: Roedolf van der Westhuizen praat oor die MOS-inisiatief

Naomi Meyer, Roedolf van der Westhuizen Onderhoude 2019-07-09

"Net so sal ons stelselmatig ’n skoolpyplyn wil bou van kleuterskole af tot by graad twaalf."

Breytenbach en Poetry International Rotterdam

Yves T'Sjoen Boeke en skrywers 2019-07-09

"Bij de uitreiking van het institutioneel eredoctoraat overhandigde de schrijver en schilder beschreven en betekende stenen die hij aan de rector en mijzelf plechtig overhandigde. Ik bewaar de stenen als symbool van vriendschap, van een blijvende ontmoeting."

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

Naomi Meyer, Tobie Wiese Skrywersonderhoude 2019-07-08

"Die besef van ons nietigheid en kortstondigheid kan een van hoofsaaklik twee reaksies by ons uitlok: ʼn mengsel van woede en verslaenheid omdat ons magteloos is teen die dood, of volslae dankbaarheid dat ons lewe – ʼn kosbare geskenk waartoe ons niks bygedra het nie."

Resensie: Welkom Today

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2019-07-04

"Het verhaal van de jonge Lebohang Tlali. Hij komt uit de township Thabong bij het plaatsje Welkom. Naar dit mijnstadje trokken veel mensen na de ontdekking van goud vlak na de Tweede Wereldoorlog."

Te veel Demokrate in die Amerikaanse verkiesingswedloop?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-07-03

"Trump kan rustig agteroor sit en kyk hoedat die Demokrate mekaar uitmekaarskeur."

Japie Helpmekaar-gedenklesing: opbouende aktivisme broodnodig

Christo van der Rheede Seminare en essays 2019-07-02

"Wie van ons jong mense is vandag bereid om, soos die vele leiers, denkers en aktiviste van ouds, die misbruik van mag in Suid-Afrika te troef?"

#DaaIssieWêkie!

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-07-02

"As djy voel om ’n township tour te loep vat, doenit op ’n koue dag wannerit load shedding is, offie munisipaleteit is biesag om an een of anner kragstasie te wêk, net om te sien hoe êg die proebleem rêrig is."

’n Ongedoofde lamp: Die dagboek van Anne Frank

Lina Spies Seminare en essays 2019-07-02

"Die aandag aan haar dagboek in die Afrikaanse media by die herdenking van wat haar 90ste verjaarsdag sou gewees het, bevestig vir my dat Anne Frank se dagboek ’n lamp is wat nie gedoof kan word nie, omdat die pit nie uitbrand nie. Dit gooi sy lig wyd en ver."

’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers

Leon van Nierop In memoriam 2019-06-30

"Daar is van 28 Junie af ’n reuseleemte in die vermaaklikheidsbedryf." Leon van Nierop onthou Paul Eilers, pas oorlede.

Behind the Fifth Wall

Carsten Rasch Musiek 2019-06-27

"To compare this scenario, where songs were routinely banned, musicians harassed and/or locked up, and parties and gigs teargassed, with the rock scene of today is like comparing porcupines with export grapes. It’s not only impossible; it’s simply not useful."

Moderne konsentrasiekampe glad nie so vergesog nie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-06-27

"In die afgelope aantal jare was daar talle probleme met kampe waar migrante en vlugtelinge in groot groepe gehuisves is. Menseregtegroepe het nog vroeg in 2019 verslae uitgereik dat die vlugtelingkampe by Calais, Frankryk en Lesbos, Griekeland, onvoldoende is en dat die toestande waarin vlugtelinge gehuisves word, menseregte skend."

Director Mandla Mbothwe on Gugulethu Seven play G7: Okwe-Bokhwe

Marli van Eeden, Mandla Mbothwe Onderhoude 2019-06-27

"The production is based on the historical records of the Gugulethu Seven, seven young members of Umkhonto weSizwe (MK) who were ambushed and heartlessly killed by the South African security forces on the morning of 3 March, 1986, during the anti-apartheid struggle years."

Die NALN-tydkapsule: Jan Rabie – Rondom 21

Leana Lategan Menings 2019-06-27

Reis saam met die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein terug in tyd. Leana ­­Lategan gaan tweeweekliks interessante, waardevolle en soms byna vergete argief-items met LitNet-lesers deel. Jan Rabie is eerste aan die beurt, maar nuwe ontdekkings wag: Langenhoven se houtsneewerk; ’n handvol kinderboeke uit boekrakke van vergange jare; dalk die valstande van Erich Mayer, of die Rococo-meubels van Nancy de Villiers ... Wie weet? 

Hongkong se gees trek saam

Rachelle Conradie Seminare en essays 2019-06-26

"As die nuwe wet aanvaar word, verduidelik Ng Ngoi-yee, kan enigiemand wat in Hongkong woon, besoek, besigheid doen of op ’n aansluitingsvlug wag, aan die Chinese vasteland uitgelewer word."

Die dwingelandy van die staande ovasie

Jean Meiring Rubrieke 2019-06-26

"Die kalorieë gaan soos mis voor die son verdwyn wanneer teatergangers met ’n verstommende reëlmaat en so te sê volkome sonder oordeel op hul voete kom om byna elke vertoning staande toe te juig."

Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 4

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2019-06-25

"Zeús was volgens Homerus (Hómêros) die “Vader van die gode en mense”. Zeús word egter nêrens voorgestel as (’n/die) Skepper nie. Na sy eie arbitrêre keuse het Zeús goed én kwaad  vir die sterflike mens uitgedeel. Zeús was sy eie soewereine norm wat die mens nie straffeloos durf naboots het nie."

Top