Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Army versus gangstes: Round one, fight!

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-07-25

"Die kinnes wat vi hulle soe stêk hou met guns in hulle hanne in, is kinnes wat liefde en bystand nodig het, en daai kamp, maak nou nie saak of dit 26-, 27-, of 28-kamp issie, gie vi hulle daai liefde en omgie wat hulle soek."

Hoekom sukkel liberal whiteys so om rassisme te veroordeel?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-07-23

"En dis wat wit liberale wat stilbly, so giftig maak."

#opdielug met Chenal Kock

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Chenal Kock Onderhoude 2019-07-22

Kom luister saam! Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Afrikaans en Afrikaaps leef en beef op teaterverhoë, in die woordkuns van rymkletsers en digters, tydens vurige debatte by feeste ... en die lys hou nie op nie! Die tweede gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786 is bekroonde teater-praktisyn en toegepaste teater-fasiliteerder Chenal Kock.

Multiple Identity. Meertaligheid van het "ik"

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-07-19

"De 'ekke' in de titel, die zich zo nadrukkelijk als spreker manifesteert, drukt zich uit in de talen die zij zo intelligent en creatief verbindt. In de titelafdeling begint een tekst nadrukkelijk met 'I speak languages'. Taal en identiteit zijn onlosmakelijk verbonden."

Sorry, Baba, sê weer?

Hans Pienaar Menings 2019-07-19

"Na Jacob Zuma se getuienis voor die Zondo-kommissie weet mens nie of jy moet lag of huil, of begin om blikkieskos op te gaar nie."

Johnny Clegg ‒ Uhambe kahle, nkosi!

Carsten Rasch In memoriam 2019-07-18

"I was dead set on Juluka because I recognised that the music Sipho and Johnny were producing was unique, not just in the country, but in the world. The combination of pop and maskandi was a volatile mix, centered mainly around the beat, which was so compelling even inebriated Boerseuns from Pretoria (and further afield) would awkwardly try and emulate the Zulu war dance on Impi, one of their greatest hits. I used to love checking out their moves in Stellenbosch at the time."

Leon de Kock se André P Brink en die spel van liefde: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Annemarié van Niekerk Resensies 2019-07-18

"’n Kwesbare, magtelose en worstelende man kom tot gestalte, teenoor die reeds bekende beeld van die 'groot' en briljante skrywer en ewige Don Juan."

Toe-val-lig?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-07-18

"Is dit toevallig dat ek in Amore vasgeloop het juis op ʼn stadium toe ek oor aanraking gedink het? Ek dink nie so nie, en in haar boek maak sy ook juis die punt dat toeval nie bestaan nie. Sy noem dit 'toe-val-lig'."

Kunstekaap uitvoerende hoof Marlene le Roux internasionaal vereer vir bydrae tot kunste

Marli van Eeden, Marlene le Roux Onderhoude 2019-07-18

"Teaterwese het ’n blink toekoms. Ons het soveel talent in hierdie land wat net ontwikkel moet word."

Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof

Marli van Eeden, Jana Hattingh Onderhoude 2019-07-18

"Ek is verlief op die kunste en het ’n feeshart. Kunstenaars is planmakers, hulle weet hoe om met ’n beperkte begroting en infrastruktuur iets uit niks te skep. Hulle sien uitdagings as geleenthede en daarvan is ek graag deel."

Die ope arms van die wagtende vader

Lina Spies Seminare en essays 2019-07-17

In ’n onlangse LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)-artikel word geskryf oor die uitbeelding van Jesus volgens die Evangelie van Judas.  Hier skryf Lina Spies oor nog ’n Bybelse uitbeelding, naamlik dié van die verlore seun. Sy doen dit aan die hand van ’n kortverhaal van Hennie Aucamp.

Oproep: Perspektiewe op Breytenbach

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-07-17

By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 word ’n digitale publikasie voorberei waarin die aandag uitgaan na afsonderlike gedigte in sy omvangryke oeuvre. Voorstelle van ongeveer 100 woorde met vermelding van die gedig (en die titel van die bundel waarin dit oorspronklik verskyn het) wat geïnterpreteer gaan word, kan tot 10 Augustus aan Louise Viljoen en Yves T’Sjoen gestuur word. 

Die verset van voegsel -ss- in ’n Vlag aan die tong

Hein Willemse Seminare en essays 2019-07-15

"Dit is maklik om te vergeet dat taal, in dié geval Standaardafrikaans, ook ’n magsinstrument is en as sodanig gebruik word."

In memoriam: Kerneels Breytenbach skryf oor James Small

Kerneels Breytenbach In memoriam 2019-07-15

"So what as hy ’n ongeslypte diamant was. Diamant was hy, en vir my hardloop hy altyd, soos Julius Jool, met uitgestrekte arms na die lig."

Die vullis moet skoon gevieë wot

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-07-12

"Ek mien wie wil dannie langsie beach bly, of in die middestad, of naby Hoerikwaggo wiesie? Hoekô moet die plekke dan nou net reg wies vi die mense wat dit kan bekostig?" 

NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers

Leana Lategan Menings 2019-07-12

"Of dit die aand van 24 Augustus 1900 nog koud was in Pretoria, vermeld hy nie. Binne enkele ure nadat die weduwee van generaal Piet Joubert die berig stuur, moet Jan FE Cilliers die skuilplek in sy vertroude huis in Kotzéstraat (166), Pretoria verlaat, en vlug."

Skoleseminaar: Elda de Waal reageer op die TALIS-navorsingstudie

Naomi Meyer, Elda de Waal SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-07-11

Elda de Waal reageer op die Teaching and Learning International Survey (TALIS) se bevindinge oor veiligheid, ongelykheid en die algemene toestand van Suid-Afrikaanse skole.

Hoe Coetzee afrekent met elk vleugje van moralistisch zwart-witdenken: Hans Achterhuis geeft een filosofische inkijk vol passie in de bekendste romans van JM Coetzee

Herman Meulemans NeerlandiNet 2019-07-11

"Hans Achterhuis (1942), filosoof, theoloog en eerste Nederlandse Denker des Vaderlands, noemt zijn zopas uitgegeven boek over het leven en werk van Nobelprijswinnaar JM Coetzee (1940) 'een filosofisch leesavontuur'."

These are the things that sit with us: ’n medewerker se indrukke

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-07-11

"Maar dit is ʼn necessary boek. Dit dra by tot wat ons van apartheid verstaan. Dit dra by tot hoe ons ons medemense verstaan. En hopelik dra dit by tot ʼn gesprek wat ons almal se onverklaarde trauma, die dinge wat nog steeds aan ons kleef, na die oppervlak kan bring. Ons het dit broodnodig."

Die eenvoud van dinge

Karen Hart Kos en wyn 2019-07-11

"Toe my ma, broos en breekbaar uit die aftree-oord se siekeboeg by my aankom, het ek haar bederf met ’n sny varsgebakte brood met ’n dik laag avokado, gegeur met sout en varsgemaalde swartpeper. Dis waarvan sy gedroom het, het sy so tussen die happe deur gesê, dit was heel bo aan haar emmerskoplysie."

Top