Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Julia Robert: "Vir ons is punk belangriker in terme van die houding"

Henry Cloete Musiek 2015-06-24

"In Kaapstad soek mense gereeld die wenresep vir rockmusiek. Ons wil net doen wat lekker voel en klink vir onsself, en ons dink graag die mense tel dít op."

Cherry Vynil: "Ons wou nog nooit net ’n gewone of gemiddelde band wees nie"

Henry Cloete Musiek 2015-06-18

"Daar is tog nie 'n reg of verkeerd nie; dinge is anders met elke lied. Van die songs word in 'n relatief kort tydperk geskryf en ander vat maande, selfs jare om die lig te sien."

Kabaal Klankbaan: "Vir my gaan musiek grootliks oor ervarings deel en samesyn"

Henry Cloete Musiek 2015-06-18

"Dis nogal vreemd om 'n liedjie, jare nadat jy hom geskryf het, voor 'n mikrofoon te sing, en ’n hele ander belewenis te hê, en nuwe betekenis aan die woorde te heg."

Endler Konsertreeks met Annette-Barbara Vogel en Pieter Grobler

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-06-10

"Min beter maniere om  ’n Vrydagaand deur te bring as met goeie musiek in die Endler. En  Annette-Barbara Vogel en Pieter Grobler het Vrydagaand gesorg vir goeie musiek."

Jonathan Peyper wil die blues "modern maak ... sodat mense weer iets kan begin voel"

Henry Cloete Musiek 2015-06-10

"Ek dink daar is 'n definitiewe gebrek aan die samelewing se vlak van emosionele intelligensie en mense het die lus of wil verloor om na diep musiek te luister ..."

Livingston se Beukes Willemse: "Ek droom gereeld dat ek op die Main Stage op Oppikoppi staan"

Henry Cloete Musiek 2015-06-10

"Nadat ons ons tweede album met Universal vrygestel het, was daar 'n verskriklike groot behoefte in die band om vir altyd en almal presies te wys wie ons is."

STRAB 2015: Foto's en video's

Louise Pieterse Musiek 2015-06-04

Strab 2015 het 27-31 Mei in Ponta Malongane, Mosambiek plaasgevind. Louise Pieterse deel haar foto's en video's.

Majozi: "I don't want to be the same as everyone else"

Henry Cloete English 2015-06-04

"I want to be different, and that's always in the back of my mind, and I think a big part of being different or standing out from everyone else is just being yourself. I'm not sure if I get it right all the time, but I try."

Len Muller: "Dis soort van elke ou vir homself ..."

Henry Cloete Musiek 2015-06-04

"Die musiekwêreld, of eintlik die kunstenaarswêreld in die breë, is maar baie persoonlik."

Endler Konsertreeks met die Beethoven Strykkwartet-projek

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-06-03

"In die geselskap van gunstelinggeeste."

Heuning: "Ons laat die gehoor besluit"

Henry Cloete Musiek 2015-05-27

"Met ons tweede album was ons baie meer betrokke met die skryf van die album en het dus ons eie stempel sterk daarop afgedruk. Countrymusiek sal altyd ons basis bly ..."

Karen Zoid: "Ek was lus om weer in Engels te skryf"

Henry Cloete Musiek 2015-05-27

"Dit is vir my as kunstenaar belangrik om nie net vir my eie Afrikaanses te sing nie. Wat is die punt daaraan om net deur jou eie mense verstaan te word?"

Resensie: Eerste optrede van die Universiteitskoor Stellenbosch onder bestuur van die US Woordfees

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-05-13

"Die universiteitskoor en hul koorleier het bekoor met ’n hartverwarmende optrede wat beslis geen siel, of selfs siellose, in die gehoor onaangeraak kon laat nie."

Dewald Wasserfall: "Ek verkies klein gehore, maar ..."

Henry Cloete Musiek 2015-05-13

"Ek het die groep ontbind en myself vertel dat ek die musiekbedryf finaal gaan verlaat. Ek kon egter nie vir lank wegbly nie en het stilweg aan my soloprojek begin werk. Ek kan nie sê ek is enigsins spyt oor die besluit nie ..."

TWEE: "Ons gaan nou gooi – dis tyd"

Henry Cloete Musiek 2015-05-13

"Op die ou end wil ’n mens eerlikheid behou, maar jy wil ook geen mense vervreem nie. So om hardegat te wees en mense te vervreem om ’n kleiner nismark gelukkig te hou, is beslis nie die beste besigheidsbesluit nie. So ons moet nog daaroor dink en kyk hoe ons dit gaan benader."

Universiteitskoor Stellenbosch hou jaar se eerste optredes

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-04-30

Die universiteitskoor word voortaan bestuur deur die US Woordfees. Hier is hulle optredes vir Meimaand.

Endler Konsertreeks: Lauren Dasappa en Bennie van Eeden

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-04-29

"Dit was goeie  tydsbesteding so op ’n laat Sondagmiddag."

Jimmy Nevis: "The message is what is most important"

Henry Cloete 2015-04-28

"In the end I did what came naturally to me and that was honesty. I just wrote about what I was feeling and did what I felt I wanted to do ..."

Endler Konsertreeks: Zorada Temmingh en Anzel Gerber

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-04-16

"Ek was dankbaar dat ek nie een van die ongeveer 7 miljard mense is wat hierdie uitvoering misgeloop het nie."

Endler Konsertreeks: Nikolaas Kende

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-04-15

"Nikolaas Kende se aanslag is lig, maar ernstig. Hy bekoor hierdie lekeluisteraar. Sy vertolking van Schubert se Klaviersonate in A-mineur, D537, laat reg geskied aan die afwisselende drif en lirisme van die sonate."

Top