Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Universiteitskoor Stellenbosch hou jaar se eerste optredes
2015-04-30Die universiteitskoor word voortaan bestuur deur die US Woordfees. Hier is hulle optredes vir Meimaand.
Endler Konsertreeks: Lauren Dasappa en Bennie van Eeden
2015-04-29"Dit was goeie tydsbesteding so op ’n laat Sondagmiddag."
Jimmy Nevis: "The message is what is most important"
2015-04-28"In the end I did what came naturally to me and that was honesty. I just wrote about what I was feeling and did what I felt I wanted to do ..."
Endler Konsertreeks: Zorada Temmingh en Anzel Gerber
2015-04-16"Ek was dankbaar dat ek nie een van die ongeveer 7 miljard mense is wat hierdie uitvoering misgeloop het nie."
Endler Konsertreeks: Nikolaas Kende
2015-04-15"Nikolaas Kende se aanslag is lig, maar ernstig. Hy bekoor hierdie lekeluisteraar. Sy vertolking van Schubert se Klaviersonate in A-mineur, D537, laat reg geskied aan die afwisselende drif en lirisme van die sonate."
Bark: "Dis die begin van ons reis ..."
2015-04-15"Ek weet dat die grootste uitdaging vir 'n band soos ons is om die populêre luisteraars ook aan ons kant te kry sonder om ons identiteit te verloor."
BEAST: "Ons doen wat ons wil"
2015-04-15"Ons omarm die vryheid. BEAST het begin as ’n eksperiment, en ek dink na drie jaar volg ons nog steeds daardie etos. Niks is ooit vir ons te vreemd om te probeer nie."
Volkspeler is terug, met Die Boksburg Bebop
2015-04-09 Die alternatiewe-rock-groep Volkspeler is terug met ’n nuwe album. Johan Jack Smith, voorman, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Johan. Wat gaan aan? Nie veel nie. Sit by die werk. Herstel na die langnaweek. Laas toe ons gepraat het op LitNet, het jy pas ’n solo-album bekend gestel, apart van die Volkspeler-deelname en -loopbaan. Nou is […]Francois van Coke oor sy solo-album: "Ek het opsetlik minder geskree ..."
2015-04-08 Francois van Coke, reeds ’n rock ’n roll-legende en voorman van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel, se eerste solo-album word nou vrygestel. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Francois. Wat gaan aan? Hei Henry, dinge is besig. Ek beantwoord die onderhoud op ’n vliegtuig op pad Pretoria toe. Ek het so ’n paar shows die […]Andrew Lloyd Webber vier vyftig jaar op Broadway – in Somerset-Wes
2015-04-07 "Iemand wat in 2013 na die Andrew Lloyd Webber-konsert gekom het, het na die tyd aan my gesê dat dit die eerste keer was dat hy ’n simfonie-orkes lewend gehoor het, maar dat hy nooit weer een van ons konserte sou mis nie!"Visioene van Syd (1946–2006)
2015-03-23 "Eendag sal jy teen dagbreek regopsitEn die slapers na hulle waak aantref."
