Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Manny Walters: "I’m still grinding"

Henry Cloete Musiek 2015-09-21

"I have learnt and understood that monetising any art form comes with a lot of challenges ..."

Sannie Fox: "It has always been of importance to me to not be manipulated into something I am not"

Henry Cloete Musiek 2015-09-15

"I tend to be quite stressed out when I record in studio because I would like everything to be perfect, which is never possible."

Chiano Sky: "I am introducing a new genre"

Henry Cloete Musiek 2015-09-15

"One thing I have realised is that the music you put out to the world will be there forever, so I wanted my second album to be right."

Onderhoud: Pops Mohamed ná die fees van Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen

Pops Mohamed, Naomi Meyer Musiek 2015-09-14

"... om ‘n baie lang storie kort te maak, sal ek sê my mission in die lewe is om alle inheemse musiekinstrumente te beskerm en bewaar."

Laurinda Hofmeyr: "Ek weet nie presies wat my aantrek na sekere gedigte nie"

Henry Cloete Musiek 2015-09-08

"Ek probeer doelbewus meer intuïtief werk en vir myself sê die idees wat in my kop kom, het waarde, ek kan dit maar vertrou, al is dit so eenvoudig of arbitrêr."

Cortina Whiplash: "Jy moet die bokse oopskop en omgooi"

Henry Cloete Musiek 2015-09-08

"Daar is so baie stories wat jy nooit sal glo nie, maar een oggend op pad terug van ’n verskriklike mal vertoning in Clarens het Tessa ’n SMS gekry van ’n boer in die area wat vir haar ’n springboklammertjie en Angolese apie aangebied het as troeteldier."

Tuin: "Ek glo nog in rock ’n roll"

Henry Cloete Musiek 2015-09-01

"Kyk, ek is seker ander mense hou van kommersiële musiek, en hulle mag, want smaak verskil. Ek is net nie een van daai mense nie."

Zengeance: "Ons plek is om mense te inspireer"

Henry Cloete Musiek 2015-08-26

"Ek glo dat baie bands deesdae musiek so ernstig opvat en die emosionele deel daarvan verloor dat hulle soms vergeet dat hulle meestal vir hulself moet speel."

Coffee Snobs: "Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"

Henry Cloete Musiek 2015-08-26

"Ons het ’n volle nege maande lank aan hierdie album gewerk en daar was tye wat dit gevoel het of ons nooit gaan klaar kry nie!"

Frank Freeman: "Klank is chaos"

Henry Cloete Musiek 2015-08-18

"Ek dink mens se oor leer vir altyd en dan probeer mens dit vir jou hande leer. So gaan dit tot die einde."

Wat word in 'n wynkelder gemaak?

Hannes Nel, Naomi Meyer Leefstyl 2015-08-14

By Lourensford word daar hierdie winter wyn én musiek gemaak. Hannes Nel, keldermeester, vertel nog.

Jannie du Toit: "Dit sal nie my swanesang wees nie"

Henry Cloete Musiek 2015-08-11

"Ek skryf beslis minder liedjies as 20 en 30 jaar gelede, maar dit is grootliks omdat ek al hoe meer besef dat dit my voorkeur is om vir mense musiek te maak op die verhoog, en nie noodwendig my eie liedjies nie."

Deon Meiring: "Ek het gefokus op eenvoud en lirieke"

Henry Cloete Musiek 2015-08-03

"In die middel van een van ons liedjies, 'Vrede', het daar ’n bakleiery uitgebreek in die gehoor tussen mense van die koshuis waarin ek was en ’n ander koshuis. Dit alles terwyl ek my hart uitsing oor 'vrede'. "

Anton Goosen: "Ek wil nooit halt roep nie"

Henry Cloete Musiek 2015-07-28

"Solank geld as die wêreld se ruilhandelmiddel gebruik word, sal daar altyd mense in die musiektempel wees wat daar is vir die verkeerde redes en om Mammon in daardie tempel te dien."

Ohgod: "’n Vocalist sal die fokus van die musiek aftrek"

Henry Cloete Musiek 2015-07-28

"Aan die begin het ons net aan die musiek gewerk. Ons wou nie te veel op vocals konsentreer tot ons tevrede was met die rigting wat die musiek vat nie."

Onderhoud oor Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse Dagen: 29 en 30 Augustus

Karin Hougaard, Naomi Meyer NeerlandiNet 2015-07-23

Karin Hougard: "Die fees word geopen deur die bekende Nederlandse kabaretkunstenaar Claudia de Breij. Suid-Afrikaners wat optree, is Coenie de Villiers, Jannie du Toit, Anna Davel, Luna Paige, Andries Bezuidenhout, Joshua na die Reën, Pops Mohamed, Jaconell Mouton (begeleier) en ek."

Thys Nywerheid: "Ons het al bietjie moeilikheid gekry ..."

Henry Cloete Musiek 2015-07-22

"Ek dink nie baie mense verstaan Thys Nywerheid nie omdat dit baie tong-in-die-kies is, en met alle respek gesê, die deursnit-Afrikaner is satiries gestremd."

Marcia Moon: "Ek is op soek na my klank"

Henry Cloete Musiek 2015-07-21

"En dis die ongelooflike teenstrydigheid in Afrikaans – aan die een kant kry jy hierdie diep musiek, van baie diep Afrikaanse geeste, en dan, wel, dan is daar ons ander vriende wat so soetsappig en vlak as moontlik is dat mens wonder wie die melkman se kind is."

Die See: "Dit is anders as die normale ding"

Henry Cloete Musiek 2015-07-14

"Jy vind die erkenning wat jou toekom in jou eie tevredenheid met die gehalte werk wat jy lewer. As ander daarvan hou, is dit ’n bonus."

Sondagskoolhelde: "Energie is alles"

Henry Cloete Musiek 2015-07-14

"Dinge gebeur so vinnig en wanneer dit gebeur dink mens nie daaraan as iets wat eendag net ’n herinnering gaan wees nie."

Top