Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Gangs of Ballet: "We had to reinvent ourselves"

Henry Cloete Musiek 2015-11-30

"At the end of the day you have human beings creating music to communicate to other human beings, which is a simple but essential concept ..."

Spoegwolf: "Ons koppe is meestal in een mus"

Henry Cloete Musiek 2015-11-25

"Ons móés die album anders benader, aangesien ons almal nou baie nader aan mekaar is."

Wit Kasteel: "Liedjies is maar soos reën"

Henry Cloete Musiek 2015-11-25

"Die proses om seker te maak jy stel unieke musiek vry, is ’n moeilike proses."

Jack Parow: "Ek is maar eintlik bietjie van ’n introvert, of ’n observer"

Henry Cloete Musiek 2015-11-09

"Theunis Engelbrecht is so ’n cool bra, en dit was net ’n immense eer en plesier om saam met hom te werk. Ek beveel aan dat hy alle boeke wat gepubliseer word van nou af skryf, maak nie saak oor wie of wat dit is nie."

Suzanne: "Ek wou baie graag ’n eerlike album maak"

Henry Cloete Musiek 2015-11-09

"Dit was vir my belangrik dat elke liedjie op die album ’n sterk liedjie moes wees. Ek wil graag strewe na gehalte in ’n tyd wat mense daarvoor vra."

Gerald Clark: "My wortels sal altyd ’n blou ondertoon hê"

Henry Cloete Musiek 2015-11-04

"Die 'sweet spot' lê daar waar jou kop en jou hart mekaar ontmoet en rustig gesels oor hul onderskeie motiewe."

Connell Cruise: "I’m still discovering the kind of artist I’d like to be"

Henry Cloete Musiek 2015-10-26

"I try not to think about “following up” albums with new albums; the creativity has to flow naturally, and above all it must be real."

Onderhoud met Walkie Talkie oor "United for Bafana (with LT)"

HemelBesem, Henry Cloete, Mouth of Wolf, Naomi Meyer Musiek 2015-10-21

"verf stroom teen die marmer af, daar’s bloed in die graniet | die grond bly dors vir vloeistowwe as tekens van verdriet | wanneer is ons jammer genoeg? die land spoeg ..."

Endler Concert Series | Konsertreeks: Canticum Novum & USSO

LitNet Musiek 2015-10-15

Onder andere die Mozart Kroningsmis word 17 en 18 Oktober 2015 deur Canticum Novum en USSO uitgevoer.

Bittereinder: "Ons het baie meer tyd aan 'speel' spandeer"

Henry Cloete Musiek 2015-10-06

"Ons is van dag 1 af beskryf as 'die volgende groot ding', en ons het nog altyd geweet dit sal nooit heeltemal waar kan wees nie."

Steyn de Wet: "Dié album is ’n afskeidspartytjie"

Henry Cloete Musiek 2015-09-29

"Ek is obsessief oor liedjies skryf. Ek stoei dag en nag daarmee. Dit hou my wakker, dit hou my uit die werk uit, soms hou dit my uit geselskap uit."

Neil Somers: "Ek sien myself meer as ’n realis"

Henry Cloete Musiek 2015-09-29

"Op die ou einde moet musikante CD's verkoop om aan die lewe te bly en om optredes te bespreek en jy gaan dit nie doen met net polskou-musiek nie ..."

Van Coke Kartel: "Ons het regtig nie te veel oor die songs en hoe dit moet klink gemediteer nie"

Henry Cloete Musiek 2015-09-22

"Alhoewel ons min live speel, is ons weer geolie na een rehearsal. As ’n band eers ’n band is, verdwyn daai moeilik."

Manny Walters: "I’m still grinding"

Henry Cloete Musiek 2015-09-21

"I have learnt and understood that monetising any art form comes with a lot of challenges ..."

Sannie Fox: "It has always been of importance to me to not be manipulated into something I am not"

Henry Cloete Musiek 2015-09-15

"I tend to be quite stressed out when I record in studio because I would like everything to be perfect, which is never possible."

Chiano Sky: "I am introducing a new genre"

Henry Cloete Musiek 2015-09-15

"One thing I have realised is that the music you put out to the world will be there forever, so I wanted my second album to be right."

Onderhoud: Pops Mohamed ná die fees van Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen

Pops Mohamed, Naomi Meyer Musiek 2015-09-14

"... om ‘n baie lang storie kort te maak, sal ek sê my mission in die lewe is om alle inheemse musiekinstrumente te beskerm en bewaar."

Laurinda Hofmeyr: "Ek weet nie presies wat my aantrek na sekere gedigte nie"

Henry Cloete Musiek 2015-09-08

"Ek probeer doelbewus meer intuïtief werk en vir myself sê die idees wat in my kop kom, het waarde, ek kan dit maar vertrou, al is dit so eenvoudig of arbitrêr."

Cortina Whiplash: "Jy moet die bokse oopskop en omgooi"

Henry Cloete Musiek 2015-09-08

"Daar is so baie stories wat jy nooit sal glo nie, maar een oggend op pad terug van ’n verskriklike mal vertoning in Clarens het Tessa ’n SMS gekry van ’n boer in die area wat vir haar ’n springboklammertjie en Angolese apie aangebied het as troeteldier."

Tuin: "Ek glo nog in rock ’n roll"

Henry Cloete Musiek 2015-09-01

"Kyk, ek is seker ander mense hou van kommersiële musiek, en hulle mag, want smaak verskil. Ek is net nie een van daai mense nie."

Top