Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Amandala: "Om in Afrikaans te sing raak iets aan in my"
2016-10-11"Die musiek wou soos klokkies klink, iets skitterend wat ’n huilende kind sal laat ophou huil en weer laat glimlag."
1925band: "Musiek vertel altyd 'n storie"
2016-10-10"Musiek gaan dieper as net luister en dans. Dit vat aan 'n mens se hart. Dit verander lewens, bring mense bymekaar en speel op 'n mens se emosies."
Lucy Jordan se verlore droom
2016-10-05"’n Verlore droom is soos ’n verlore liefde: as jy dit nie tot nostalgie kan verwerk nie, sal dit jou tot raserny dryf – vra maar vir Lucy Jordan."
The Vanilla: "Ons is nie daai band wat rustige pop tunes speel nie"
2016-10-04"Indie pop is oral in die music scene, plaaslik en internasionaal, en dit is dan moeilik om uniek te wees en uit te staan."
Kelderflux: "Ons hou van ongewoon en interessant"
2016-10-04"Suid-Afrika is 'n deurlopende tema in die album, so ek sal sê die enigste kriteria was die gegewe: ons is vier bevoorregte wit Suid-Afrikaanse mans wat reflekteer op ons omgewing en ons onderskeie ervarings daarbinne."
Matt Carstens: "Ek glo nie regtig in genres nie"
2016-09-27"My liedjies weerspieël waar ek is op die stadium wat ek die liedjie skryf."
Mymymy: "Daar is definitief ’n tong-in-die-kies benadering"
2016-09-26"Ons wou in beide tale werk omdat ons nie onsself wil beperk tot ’n sekere mark nie."
Palesa Malieloa wen ATKV-Muziqanto
2016-09-26Jong Kaapse sopraan Palesa Malieloa wen ATKV-Muziqanto.
Uitnodiging: Cape Consort-kooroptrede
2016-09-22Die Cape Consort-koor nooi almal na hul konsert, Polychoral Splendour, wat op Sondag, 25 September om 4 nm in die wonderlike argitektoniese ruimte van die Lutherse Kerk in Strandstraat, Kaapstad, plaasvind.
Alexandra May: "It’s trial and error sometimes"
2016-09-13"I’m pretty new to creating my own music and being involved in the process of bringing it to life."
The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"
2016-09-13"Ons het nie regtig gedink ons sal sommer ’n album maak nie, dit was net iets wat oor ons pad gekom het, gelukkig."
“Geskryf in ons eie taal”
2016-09-08Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.
Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!
2016-09-08"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."
Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?
2016-08-22"Vir dekades het ek gewonder wie Master Jack is of was."
Persverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte
2016-08-19Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek.
Invitation: nagmusiek+, performed by Liza Joubert
2016-08-05You are invited to nagmusiek+, a modernist sight-sound poem, performed by Liza Joubert on the piano.
Resensie: Jannie du Toit se Bonjour, Monsieur Brel by die Vrystaat Kunstefees
2016-08-05"Die taalverskeidenheid van die vertoning maak ‘n luukse indruk in hierdie tye van taalverskraling ..."
Koos Kombuis: "Ons wil die beste album maak wat ons kan"
2016-08-03"Die grootste rede waarom ek nie by ’n platemaatskappy aangeklop het om die CD vir my te doen nie, was dat ek aan my kreatiewe span volkome vryheid wou gee."
Academie: "Ons is baie krities oor ons werk"
2016-08-03"Dit was vir ons meer belangrik om geduldig te wees en gelukkig te wees met wat ons in die wêreld uitstuur."
Akkedis: "Nog vele albums en mal aande"
2016-07-19"’n Song kry ’n lewe van sy eie so deur die jare. Jy het partykeer nie beheer daaroor nie."
