Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Persvrystelling: ATKV se nasionale klassiekesangkompetisie kuier weer in die Kaap
2017-09-15"ATKV-Muziqanto, ’n nasionale klassiekesangkompetisie vir jong volwasse sangers met ’n totale prysgeld van R105 000, is die ATKV se jaarlikse bydrae tot klassieke sang in Suid-Afrika." Die tweede en finale ronde van ATKV-Muziqanto vind op 15 en 16 September 2017 plaas. Hier is nog besonderhede.
Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen
2017-08-22Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch.
Albert Frost Trio: ’n aand by Die Boer
2017-08-22"Albert Frost, Schalk Joubert en Jonno Sweetman vorm die klassieke blues rock-trio wat herinner aan Cream van die laat ‘60’s. Elke lied word gelewer met oorgawe en gereelde improvisasie en die volume word oopgedraai tot na aan die rooi."
Persvrystelling: Vier universiteitskore saam op Stellenbosch by Kuesta-koorfees 2017
2017-08-21"Kuesta, die tweejaarlikse byeenkoms van die voorste Suid-Afrikaanse universiteitskore, word op 8 en 9 September in Stellenbosch aangebied."
Press release: Artscape/Cape Town Philharmonic Orchestra Youth Music Festival 2017
2017-08-21"This prestigious annual event offers accomplished musicians the opportunity of playing with a symphony orchestra on a professional concert stage. The emphasis of the festival is that it is a celebration of young musical talent and not a competition."
Video: Launch of On Record by Schalk van der Merwe
2017-08-18Schalk van der Merwe's On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 was launched on Tuesday, 15 August in Stellenbosch.
ATKV-Muziq: Van klein dorpie na wêreldstede
2017-08-17"Op 29 Julie 2017 het Sulayman Human afgereken met die room van Suid-Afrika se jong musici. Nou, ná sy oorwinning in ATKV-Muziq, wag die wêreld se verhoë vir hierdie boorling van Dysselsdorp."
Die lewe is ’n lied
2017-08-11"Op die ouderdom van 16 sien hy die folksanger Pete Seeger in aksie tydens ’n skoolkamp en daar en dan byt die musiekgogga vir Neil Diamond. Kort na hierdie skoolkamp ontvang Neil Diamond sy eerste kitaar, en gou ontpop hy in ’n ywerige liedjieskrywer."
Venter en Nystrøm: Musici in verset teen die massamens
2017-08-10"Vervreemding in musiek is niks nuuts nie, maar tog: Die wyse waarop Venter en Nystrøm verrassende klankpalette skep en bymekaar voeg, vra van ’n gehoor om, weg van die konsertsaal, ánders te luister."
Afrikaans: Grensloos oor genres heen
2017-08-08Kom kuier op 12 Augustus in die Drostdy-teater vir ATKV-Crescendo se musiekproduksie Grensloos 2017. Puik musiek. Grensloos oor genres heen en in Afrikaans.
ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad
2017-07-26"ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ’n klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale prysgeld van R180 000."
Africa Open presents: The Daniel-Ben Pienaar lectures
2017-07-07The Daniel-Ben Pienaar lectures will take place from 17 to 20 July 2017 at Gallery University of Stellenbosch (GUS).
Johnny Clegg: The Final Journey-toer
2017-07-04"Johnny Clegg is ’n ware seun van Afrika en 'n Suid-Afrikaanse legende. Ons sê tot siens, maar nie vaarwel nie."
Willim Welsyn: "Ek kon weer staatmaak op my geoefende Afrikaanse chops"
2017-06-19"Self-promotion is vir my ’n baie uitputtende en angsbevange oefening, so ek probeer om dit ten minste fun te maak vir my en my luisteraars."
Jeugdag 2017: Laat die kinders speel
2017-06-15“Is musiek nie dalk die wêreld se redding nie? As ’n groep mense – kinders én volwassenes – ’n dag lank oor kultuur- en taalgrense heen vreugde kan vind, is musiek nie dalk die antwoord vir al ons probleme nie?”
Learning to Live Music: ’n onderhoud met Vicky Davis
2017-06-14"Die CTMA fokus op die opheffing van kontemporêre musiek en het ten doel om werkskepping in die musiekveld te vermeerder en die algemene stand van die musiekbedryf te verbeter."
Learning to Live Music: ’n onderhoud met Luna Paige
2017-06-14"Ek dink wat my opgewonde maak is die feit dat die werkswinkel gratis is. Dat niemand uitgesluit hoef te word nie. Ordentlike musiekopleiding kos geld, en dit is nie vir alle talentvolle mense beskore nie." Daar vind ’n gratis konsert op Donderdag 15 Junie plaas.
Die Heuwels Fantasties: "Dis ’n uur waarin jou ore beloon word"
2017-06-12"Dit voel soms ons gesels amper meer as wat ons sit en skryf, vir seker aan die begin van die skepproses met ’n album."
Persvrystelling: Unieke vertolking van Vivaldi-meesterstuk by Klein Karoo Klassique
2017-06-09Vivaldi se Vier Seisoene herbesoek word vanjaar by Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn uitgevoer. Die fees vind plaas van Vrydag 11 Augustus tot Sondag 13 Augustus 2017.
CTMA, SU & Berklee: Learning to Live Music outreach and showcase concert 2017
2017-06-08"Music and education transcend borders, languages, and cultures, so this is an extraordinary opportunity for our organizations to work together to forge new paths create opportunities for young people worldwide."
