Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Karin Hougaard
2018-02-21Karin Hougaard is geen onbekende in Suid-Afrikaanse geledere nie. Sy kom kuier binnekort in Suid-Afrika en vertel vir Naomi Meyer van haar toerprogram.
US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans
2018-02-20"Die produksie is ... ’n natuurlike uitvloeisel van die musiek waarby ek die afgelope tyd baie betrokke was. ... Die Weste ontmoet Afrika op een verhoog. Die feit dat die Franse Hugenote vanjaar ook 330 jaar gelede Kaap toe gekom het, gee uiteraard verdere stukrag aan die geleentheid."
Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"
2018-02-05"Maar 'Metode en Tegniek' is ook ’n verwysing en spottende tonguitsteek na die dood – spesifiek na selfmoordmetodes en -tegnieke."
Spoegwolf: "Daar is magic in woorde"
2018-02-05"Ons wil maar net iets vasvang met die musiek. Die musiek skryf maar haarself tussen die biere en bure deur."
Indrukke en foto's van Fokofpolisiekar - Kirstenbosch-somerkonserte Januarie 2018
2018-01-25"Die Karre is steeds honger, angstig, dringend, omstrede, relevant en weer eens gereed om ’n hele klomp middelklas Afrikaners se emosies om te krap."
Is ons musiek outentiek? (Deel 2)
2017-12-20"Baie voel dat ons Suid-Afrikaanse musiek nie werklik outentiek is nie en dat ons musiek as't ware voorgeskryf word deur platemaatskappye se voorafbepaalde idees van wat die massas wil hoor en wat in daardie raamwerk die meeste inkomste gaan genereer."
ATKV-Crescendo: vanjaar se finale ronde
2017-12-20"ATKV-Crescendo het landswyd getoer om liedjieskrywers op te spoor. Uiteindelik is die finaliste na ’n intensiewe sessie genooi wat van 4 tot 9 Desember in die Slanghoek-konferensiesaal by ATKV-Goudini Spa plaasgevind het." Hier is ’n aantal foto's.
Loki Rothman: Dit is passie
2017-12-11"Die reaksie op mense se gesigte by ’n lewendige optrede. Wanneer ek doodstil sit in die ateljee maar sweet van opgewondenheid wanneer daar iets mooi gebeur. Dit is passie. Die woorde, kommentaar en ondersteuning van die publiek voer dit en inspireer en druk my vorentoe."
Driven by experimentation, flowing with the current: Boskasie
2017-11-27"My music comes from a deep place of emotion and vulnerability – merely speaking about my truths, and hoping that someone else out there can relate to them, and, furthermore, that they will comfort them in some way."
Eksistensiële krisis met ’n elektriese ritme? Bittereinder stel die diep, donker enkelsnit “Donderwolk” vry
2017-11-22"Ons elkeen vertel eintlik maar oor en oor ons eie lewe se storie vir onsself, en dan vir mekaar. Hoeveel van dit 'waar' is, en hoe mens daardie 'waarheid' meet is in elk geval veels te kompleks om ooit regtig te begryp."
Ons zeitgeist in ’n flits vasgevang
2017-11-21"Bittereinder se metatekstuele neigings vier hoogty met 'Donderwolk'; die snit is wat dit beskryf: iets donker en dreigend wat nietemin lig en krag verskaf."
US Woordfees-program 2018: Klassieke musiek
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Klassieke musiek
US Woordfees-program 2018: Sanlam Musiekfees
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Sanlam Musiekfees
Hip-hop en edutainment: ’n onderhoud met rymkletser Siep
2017-11-09"Afrikaans die mooiste taal het baie dialekte – mense underestimate my onmiddellik as ek praat in my slang, my dialek, maar oë raak gou groot as hulle kom meet hoe toor ek met woorde en soe word hulle ge-edutain."
Is ons musiek outentiek? (Deel 1)
2017-11-08"Gehore moet begin waag. Moet ook begin soek tussen al die strome van klanke en beelde waarmee hulle elke dag gebombardeer word. Die gemeenskap moet weer honger raak vir kuns. Eerlike en opregte kuns." Luna Paige gesels met Schalk van der Merwe, Anton Goosen, Amanda Strydom en David Kramer.
V.I.T.O., die Nam-Afrikaanse rapper wat sy wortels omhels
2017-11-02"Om Namakwalands te wees is om met trots plat te praat, sonder om jou aksent te verander as jy in die stad kom. Dis om steeds jou Namakwalandse tradisie uit te leef waar ook al jy in die wêreld is. Dis om die Namakwalandse kleure met trots te dra."
Week van de Afrikaanse roman 2017: Jannie du Toit maakt Jacques Brel en Koos du Plessis springlevend in Gent
2017-10-05"Jannie du Toit is niet alleen zanger en woordkunstenaar, maar wanneer hij zijn gitaar ter hand neemt, wordt de Bonbonnière-zaal nog een stuk gezelliger."
Aardklop 2017: ’n Onderhoud met YOMA
2017-09-28"Saam met taal kom identiteit en kultuur – moet nooit jou moedertaal minag of ander toelaat om dit te doen nie. As jy wil rym in Afrikaans, doen dit dan. Dis ons taal."
Sopraan wen ATKV Klassiekesangkompetisie
2017-09-21Tydens ’n glansgeleentheid by die Hugo Lambrechts Musieksentrum op Saterdagaand, 16 September is die jong sopraan, Cecilia Rangwanasha (23) aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Aardklop 2017: Charl du Plessis oor 40 Vingers en Stemme vir môre
2017-09-21"Ek het al die verwerkings nuut gemaak, sodat gehore nie dink dieselfde beperkte repertorium word oor en oor by sulke konserte gespeel nie. Dis deur my hele loopbaan nog altyd iets belangrik vir my: nuut en vars liewer as herhaling van ou bekende musiek."
