Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Coffee Snobs en Riana Scheepers: Die reis van vers na liriek ‒ ’n LitNet-lesersindruk
2019-05-29"Almal is traag om die museum te verlaat, want die aand was ’n bewys dat die egste, eenvoudigste en eerlikste vorm van kuns nog bestaan. Coffee Snobs se hele vertoning en menswees het dit duidelik gemaak dat hulle sing om hulle storie te vertel."
In the shadow of Brahms – Robert Fuchs and his First Piano Trio
2019-04-30"This article deals with the relatively little-known composer Robert Fuchs, who used developing variation – a composition technique associated predominantly with Johannes Brahms – in his First Piano Trio."
Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen
2019-04-30"Ek sukkel eintlik nog steeds om ons creative output te definieer: ek dink dis waarskynlik iets in die lyn van poësie-ontmoet-lirieke wat deur instrumentele musiek ondersteun word. Maar ek dink die onderskeidende eienskap van ons projek lê eintlik in die kombinasie van Afrikaans en Yorùbá: ons moedertale wat teenoor mekaar, maar ook langs mekaar staan."
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
2019-04-25"Om MultiChoice, en daarmee saam die vier Afrikaanse kanale (kykNET, kykNET & Kie, kykNET NOU! en Via) te boikot, beteken jy boikot op stuk van sake Afrikaans. En is dit nie waaroor almal dan juis so bekommerd is nie?"
Jan Blohm: Om dankbaar te wees is ’n doen-ding
2019-04-12"Elke kunswerk is ’n proses, en jy leer meer oor jouself met elke kunswerk wat jy aanpak. Dit bly maar tricky; dit het my baie lank gevat om te kan wegstap van ’n kunswerk en te besluit dis nou klaar."
Persverklaring: Draadhond
2019-04-09"Albei lede se oortuiging is om altyd goeie, oorspronklike musiek te maak waarna hulle self sou wou luister. Die liedjies is uiteenlopend, soms persoonlik, soms polities of met sosiale kritiek."
Rosey die Rapper: “Dié is ek en ek wil rap”
2019-03-14"Dit is altyd nodig vir ’n rapper om ’n boodskap te hê, want ons is baie powerful en musiek is een element van kuns wat baie kragtig is."
Johnnie Takbok draai boererock op sy kop met debuutalbum
2019-03-06"Die naam Johnnie Takbok is glad nie alledaags nie, daarom word mens aangenaam verras wanneer jy vir die eerste keer self deel uitmaak van die gehoor."
US Woordfees 2019: Jazz by die Woordfees
2019-03-012019 sal die tweede jaar wees wat die CTMA en Woordfees ’n laataand kontemporêre musiek- en kuierplek aanbied in die Visuele Kunste Vierkant. Maar vanjaar beloof om nog beter te wees as 2018, met ’n fenomenale line-up ...
’n Novelle met ’n klankbaan: ’n ontginning van die musiekintertekste in Jeanne Goosen se Louoond
2019-02-26"Die musiek waarna die verteller in Louoond luister, verryk nie net die teks deur die verbande wat die leser kan lê tussen die verhaalgegewe en musiekintertekste nie, maar as 'klankbaan' verleen dit ook ’n melancholiese atmosfeer aan ’n droewige tyd van politieke onreg in Suid-Afrika."
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met die sterre van Lollos en Lettie
2019-02-07Lollos en Lettie is ou bekendes by die US Woordfees. Naomi Meyer gesels met die sterre van die vertoning – en ook met Minki Burger, wat saam met hulle dans en sing.
Klankbord op die TV-spyskaart: ’n onderhoud met Ilse van der Merwe
2019-01-29"Die reeks is 'n samekoms van twee kreatiewe wêrelde: musiek ('klank') en kos ('bord')."
Press Release: PATCH Fundraiser Live Music Concert at Spier Amphitheatre
2019-01-24Press Release: Five of South Africa's most popular musical acts will be performing at an exclusive concert at the beautiful Spier Wine Estate Amphitheatre on the 2nd of February 2019.
Press Release: Real Concerts presents The Mango Groove 30th Anniversary Concert
2019-01-23Mango Groove and Real Concerts are delighted to announce that Mango Groove will be performing a once-off, spectacular 30th Anniversary Concert at the Teatro Theatre at Montecasino on Friday, 8 March 2019.
Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se "The crossing"
2018-12-14"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."
Persverklaring: Geel jou hart vir liefde
2018-11-28"Hierdie inisiatief het laasjaar in Pretoria by die Blou Hond-restaurantteater begin en vanjaar versprei die liefde ook na Durbanville in die Kaap om diere se nood te verlig."
Persverklaring: Touch of Class Classic Rock
2018-11-26"Die passie van Touch of Class is aansteeklik en die gehore stroom in, so moenie hierdie vertoning misloop nie."
In Harmony: Cape Town Chamber Choir | Kaapstadse Kamerkoor
2018-11-22You are invited to the Cape Town Chamber Choir's In Harmony on Sunday the 25th of November 2018 at the Centre of the Book in Cape Town.
’n Uitnodiging na Lize Beekman by De Malle Meul in Philadelphia
2018-11-22Jy word uitgenooi na kuns, musiek en wyn saam met Lize Beekman op die 24ste November 2018. Hier is nog inligting.
Fotostaatmasjien Oorgeklank: ’n onderhoud
2018-11-07"Die siftingsproses wat die gedigte aanbetref, het toe eintlik baie vinnig gebeur. Ons het binne die eerste paar maande ’n hele paar oorspronklike toonsettings gedoen en ook die liedjies waarna Bibi direk in haar gedigte verwys, op ons manier geïnterpreteer."
