Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

COVID-19 and violin lessons for township children: an interview

Naomi Meyer, Maria Botha Lifestyle and entertainment 2020-05-06

"I believe that when those violins 'ring' outside and through the empty streets, even more than only these families can 'escape' this rude reality and feel comforted by music for a few magical moments!"

Tot Stilstand: "Daar is politiek in alles"

Henry Cloete, Juan-Griffith Pollard Musiek 2020-04-29

"Ons gee nie om oor die musiekmark nie. Ons maak nie musiek om in ’n mark te val of om geld te maak nie – ons maak nou al die laaste drie jaar musiek want dit is ons uitlaatklep, ons ontsnapping in daardie rehearsal room van alles af, vir drie ure elke Dinsdagaand, en dit is die beste terapie."

Persverklaring: Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring

LitNet Suidoosterfees 2020-04-29

Die Suidoosterfees het tydens die inperkingsperiode ’n musiekvideo opgeneem wat op 27 April (Vryheidsdag) vrygestel is. Laurika Rauch se bekende lied "Hot Gates" word in dié video deur die sangeres en die Libertas-koor uitgevoer.

Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Jako Meyer

Henry Cloete, Jako Meyer Musiek 2020-04-14

"Mens leer ken jouself as kunstenaar, deur die rowwe tye, en deur die lekker tye."

Daaf Vapor oor die skeppingsproses, Northam Lights en “progressiewe Nigel-spoedmetaal”

Henry Cloete, Dawid Kahts Musiek 2020-04-01

"Elke song wat klaar gemix en gemaster is, en elke persoon wat daarna luister, daarop dans en daardeur aangeraak is, is ’n hoogtepunt. Die res maak regtig nie saak nie."

Die kunste in die tyd van COVID-19: Riku Lätti se ope brief aan 2020

Riku Lätti Seminare en essays 2020-03-30

"Ons is almal één masjien. Een masjien met baie persoonlikhede aanmekaar gekoppel."

Tasché gesels oor haar debuut, Fokof en vreemde obsessies

Annie Klopper, Tasché Burger Musiek 2020-03-30

"Kom ons wees eerlik: Die alternatiewe Afrikaanse musiekwêreld is tans ’n bietjie van ’n worsfees en ons het sterk vrouestemme nodig, wat Tasché se toetrede tot die toneel ekstra-opwindend maak."

Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Megan Danner van Rooksein

Henry Cloete, Megan Danner Musiek 2020-03-23

"Musiek het ’n manier om net in mense se kop te weergalm … vas te sit. Dus is dit nie nodig om te preek nie – die musiek doen die werk vir jou!"

Toyota US Woordfees 2020: Liza Joubert oor stilfilms en musiek

Naomi Meyer, Liza Joubert Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-04

"Die navorsing vir hierdie filmprojek is ’n nimmereindigende en fassinerende doolhof waaruit ’n mens net nooit wil ontsnap nie!"

’n Onderhoud met Devonecia Swartz: “Elke ding wat ’n mens skep is polities”

Henry Cloete, Devonecia Swartz Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-04

"Ek glo daar's ’n les wat ons van die natuur kan leer oor hoe om saam te werk en na mekaar te kyk. Suid-Afrika is vir my een van die mooiste lande, so daar's baie lesse om te leer."

Jazz by die Toyota US Woordfees 2020

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-03

Jazz in the Quad en Jazz in Kayamandi is ’n reeks topmusiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand kuierplek beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees 2020 te wees.

Miles Davis: ’n klankbaan vir jazz-slawe

Pieter van der Lugt Musiek 2020-03-03

"Wie weet waar of wanneer ons dit sal sien. Maar vir jazz-slawe en ook vir almal wat net soms by die jazz-afdeling inloer, is die klankbaan minstens een luister werd."

Persvrystelling: Streel jou ore met dié gesproke woorde en musiek

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-02-26

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste feesjaar bied Saterdagmiddag 29 Februarie 2020 ’n opwindende program met musiek en stories uit die boonste rakke. Die veeltalige, multikulturele program beloof om Afrikaans in al haar pragtige gedaantes te laat pronk om sprekers en niesprekers met ’n unieke, gesellige gees te omarm.

’n Onderhoud met Laudo Liebenberg: “Ek wil dit voluit doen tot ek kunsmis word”

Henry Cloete, Laudo Liebenberg Musiek 2020-02-24

"Met Afrikaans kan ek net myself wees, aangesien dit my moedertaal is en die woorde voel eerlik."

Kinders vannie suburbs: “Die wêreld het vriendelikheid nodig”

Henry Cloete Musiek 2020-02-21

"As jy nie eerlik is in jou musiek nie, hoe wil jy dan hê jou musiek moet goed doen?"

Oomblikke wat jou tot stilstand bring

Pieter van der Lugt Musiek 2020-02-18

"Vir puriste is Gil Scott-Heron se oorspronklike album die een om te hou, maar Im New Here (10th Anniversary Edition) se ekstras maak dit die moeite werd."

'n Onderhoud met Danie du Toit van Spoegwolf

Floris Groenewald Skrywersonderhoude 2020-02-18

“Ek't moerse high anxiety. In pousetyd het ek gaan wegkruip in die skoolsaal, vir meeste van my skoolloopbaan."

Persvrystelling: 21 Jaar later met Luna Paige

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Ek vier 21 jaar in ’n moeilike industrie en ek kan nie anders as om te dink aan my relevansie as kunstenaar in dié land nie."

Hajime Chitose se klank van verwondering

Pieter van der Lugt Musiek 2020-01-20

“Daar is glo studies wat bewys dat shima-uta, en veral Hajima se sangstyl, ’n mens laat ontspan. Dalk, of dalk nie, maar haar stem en musiek is iets uit ’n ander wêreld waar ’n mens se gedagtes heelwat ligter word.”

Die belang en behoud van musiekvenues in Kaapstad

Wilken Calitz Menings 2020-01-15

"Ek het ’n paar venues se eienaars en bestuurders gaan opsoek om te hoor hoe hulle oor ’n leë verhoog voel."

Top