Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Toyota US Woordfees 2020: Liza Joubert oor stilfilms en musiek
2020-03-04"Die navorsing vir hierdie filmprojek is ’n nimmereindigende en fassinerende doolhof waaruit ’n mens net nooit wil ontsnap nie!"
’n Onderhoud met Devonecia Swartz: “Elke ding wat ’n mens skep is polities”
2020-03-04"Ek glo daar's ’n les wat ons van die natuur kan leer oor hoe om saam te werk en na mekaar te kyk. Suid-Afrika is vir my een van die mooiste lande, so daar's baie lesse om te leer."
Jazz by die Toyota US Woordfees 2020
2020-03-03Jazz in the Quad en Jazz in Kayamandi is ’n reeks topmusiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand kuierplek beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees 2020 te wees.
Miles Davis: ’n klankbaan vir jazz-slawe
2020-03-03"Wie weet waar of wanneer ons dit sal sien. Maar vir jazz-slawe en ook vir almal wat net soms by die jazz-afdeling inloer, is die klankbaan minstens een luister werd."
Persvrystelling: Streel jou ore met dié gesproke woorde en musiek
2020-02-26Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste feesjaar bied Saterdagmiddag 29 Februarie 2020 ’n opwindende program met musiek en stories uit die boonste rakke. Die veeltalige, multikulturele program beloof om Afrikaans in al haar pragtige gedaantes te laat pronk om sprekers en niesprekers met ’n unieke, gesellige gees te omarm.
’n Onderhoud met Laudo Liebenberg: “Ek wil dit voluit doen tot ek kunsmis word”
2020-02-24"Met Afrikaans kan ek net myself wees, aangesien dit my moedertaal is en die woorde voel eerlik."
Kinders vannie suburbs: “Die wêreld het vriendelikheid nodig”
2020-02-21"As jy nie eerlik is in jou musiek nie, hoe wil jy dan hê jou musiek moet goed doen?"
Oomblikke wat jou tot stilstand bring
2020-02-18"Vir puriste is Gil Scott-Heron se oorspronklike album die een om te hou, maar I’m New Here (10th Anniversary Edition) se ekstras maak dit die moeite werd."
'n Onderhoud met Danie du Toit van Spoegwolf
2020-02-18“Ek't moerse high anxiety. In pousetyd het ek gaan wegkruip in die skoolsaal, vir meeste van my skoolloopbaan."
Persvrystelling: 21 Jaar later met Luna Paige
2020-02-17"Ek vier 21 jaar in ’n moeilike industrie en ek kan nie anders as om te dink aan my relevansie as kunstenaar in dié land nie."
Hajime Chitose se klank van verwondering
2020-01-20“Daar is glo studies wat bewys dat shima-uta, en veral Hajima se sangstyl, ’n mens laat ontspan. Dalk, of dalk nie, maar haar stem en musiek is iets uit ’n ander wêreld waar ’n mens se gedagtes heelwat ligter word.”
Die belang en behoud van musiekvenues in Kaapstad
2020-01-15"Ek het ’n paar venues se eienaars en bestuurders gaan opsoek om te hoor hoe hulle oor ’n leë verhoog voel."
Orwellington se nuwe album ’n trefseker uitnodiging na hul optredes
2020-01-07"Orwellington spring met gemak die dans van die groot mark vry deur dít waarvoor hulle kennelik lief is, op ’n kompromislose wyse te doen."
Jitsvinger: 10 most influential albums
2019-12-19"My eerste introduction aan ’n liriese profeet en ’n staple van my hoërskoolvakansies se soundtrack as ’n twaalfjarige soos ek deur my cousins se kamervenster in Matroosfontein kyk." Jitsvinger deel sy 10 most influential albums.
Janie Bay: “Ek leer al hoe meer!”
2019-11-28"Om te dink en om te skryf in Afrikaans het tyd geneem, maar ek moet sê, Hunter Kennedy het my al so baie geleer, net deur ons samewerking."
Persvrystelling: Oopmond – ’n getoor met gedigte en musiek
2019-11-28Oopmond, ’n woord-en-musiek aangeleentheid soos min, is Saterdag 30 November 2019 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum.
Douvoordag: "Ons wou meer as ’n produk maak"
2019-11-25"Die kernstorie van die album gaan oor ... die ontdekking van wat uiteindelik regtig belangrik is en waarop jy jou kosbare tyd en lewe spandeer."
Persverklaring: Tyger Kerskonsert
2019-11-20Die Tygerfest bied die Tyger Kerskonsert op 30 November aan. Hier is nog inligting!
iskwē – uit ’n inheemse hart
2019-11-20“Met acākosīk, wat op 8 November uitgereik is, vind sy uiteindelik haar unieke stem. Dis nie elektronika en inheemse tradisies wat meng totdat net ’n generiese world fusion oorbly nie. Die twee elemente en die twee kultuurwêrelde waarin sy leef, staan ewe sterk langs mekaar en dis wat haar laat uitstyg.”
Francois van Coke oor die suburbs en sy nuutste album
2019-11-18"Ek het grootgeword in die ’burbs en wou my hele lewe wegkom. Vanuit Bellville was Kaapstad baie ver en vol mistiek. Ek het vir myself uit suburbia uit gedroom toe ek ’n kind was. Ek het gesoek na iets anders as die vervelige, tradisionele bestaan."
